16 Junie 2025
June 16th, 2025
Genesis 47:1-26Jakob op 130 jarige ouderdom ontmoet vir Farao.Farao stel toe Josef se familie aan om na sy vee ook om te sien.Met die hongersnood het almal hulle vee aan Farao verkoop.Die volgende jaa... Read More
15 Junie 2025
June 16th, 2025
Spreuke 8:22-36Wysheid was van die begin af daar!Voor enige iets geskape was, was daar Wysheid!Daarom is dit deel van wie God is en moet ek en jy dit begeer en soek.“Ja, wie my vind, het die lewe gevi... Read More
14 Junie 2025
June 13th, 2025
Genesis 46Die Here bevestig aan Jakob dat hy moet trek Egipte toe.Hy trek dan met sy familie van 70 na die Gosen streek.Josef reël dat hulle aan daardie kant van die Nyl woon en hulle vee laat wei.Her... Read More
13 Junie 2025
June 13th, 2025
Spreuke 8:1-21Wysheid is die kosbaarste eienskap om te soek!Dis meer waardevol as korale, goud en Silwer.As ons dit najaag sal wysheid sorg dat dit goed gaan met ons!Here dankie dat ons in die verpers... Read More
12 Junie 2025
June 12th, 2025
Genesis 45Josef maak hom aan sy broers bekend!!Hy huil baie.Hy verseker hulle egter dat hulle verkoop van hom die Here se plan was.Hy stuur hulle terug met menigte geskenke sodat hulle vir Jakob kan g... Read More
11 Junie 2025
June 12th, 2025
Spreuke 7:1-27Hier beskryf Salomo die sonde van owerspel op 'n baie grafiese manier.Hy beskryf hoe 'n jong man deur 'n wellustige vrou verlei word en aan die einde lei dit tot ellende en dood.Buite-eg... Read More
10 Junie 2025
June 10th, 2025
Genesis 44Josef stuur sy broers terug met graan, die silwer waarmee hulle kom betaal het en hy laat sy eie beker plant in Benjamin se sak.Toe sy broers terug gaan na Kanaän laat hy hulle vang.Met hull... Read More
9 Junie 2025
June 10th, 2025
Spreuke 6:16-35Daar is 7 goed wat die Here haat!Jy kan dit vermy deur na raad en vermaning te luister:“Want 'n gebod is 'n lamp, en onderrig is 'n lig. Die pad na die lewe is teregwysing deur vermanin... Read More
8 Junie 2025
June 8th, 2025
Genesis 43Juda staan borg vir Benjamin want Jakob se familie se kos is op en hulle moet terug Egipte toe.Hulle vat toe Benjamin saam en word deur Josef in sy huis ontvang.Hy is emosioneel toe hy Benja... Read More
7 Junie 2025
June 7th, 2025
Spreuke 6:1-15Moenie borgstaan vir iemand nie!En as jy het, kom daaruit!Kyk na die voorbeeld van die miere: hulle is nie lui nie, nee hulle werk hard en sorg so vir mekaar en is daarom in moeilike tye... Read More
6 Junie 2025
June 7th, 2025
Spreuke 5:1-23Vreemde vroue in die vorm vanbuite-egtelike verhoudings, prostitusie en selfs pornografie word in die stuk aangespreek.Die gevare van losbandigheid is die dood!Terwyl die skrywer ons aan... Read More
5 Junie 2025
June 5th, 2025
Spreuke 5:1-23Vreemde vroue in die vorm vanbuite-egtelike verhoudings, prostitusie en selfs pornografie word in die stuk aangespreek.Die gevare van losbandigheid is die dood!Terwyl die skrywer ons aan... Read More
4 Junie 2025
June 4th, 2025
2 Korintiërs 13:1-13“Ten slotte, broers, wees altyd bly, streef na vervolmaking, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede – en die God van liefde en vrede sal met julle wees.”2 Korinthiërs... Read More
3 Junie 2025
June 4th, 2025
Genesis 41Josef lê die Droom van Farao uit waarin die 7 vet koeie en vet are deur die maer koeie en maer are opgeëet word.Die Here se uitleg vir die drome is dat Egipte 7 hongersnood jare gaan beleef,... Read More
2 Junie 2025
June 2nd, 2025
Spreuke 4:14-27“Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig – dit verhelder geleidelik tot die volle dag.”Spreuke 4:18 AFR20Daar teenoor staan die pad van die goddeloses of onregver... Read More
1 Junie 2025
June 2nd, 2025
2 Korintiërs 12:14-21Paulus het so begeerte om by sy "kinders" in Korinte te gaan kuier!Hy verseker hulle weer dat nie hy of Titus vir hulle 'n finansiële oorlas sal wees nie, maar dat hulle net besor... Read More
30 Mei 2025
May 30th, 2025
Spreuke 4:1-13n Pa se raad en insette is so kosbaar!Vandag verlang ek na my pa!Kry vir jou ook 'n geestelike pa wat vir jou kan bly inspraak gee omdat hy jou liefhet.Here dankie vir 'n pa en ma se lie... Read More
29 Mei 2025
May 30th, 2025
2 Korintiërs 12:1-13Paulus was a in die hemel in opgeruk en het 'n Troonkamer ervaring met die Here gehad!Tog het hy een of ander "doring" in sy vlees gehad wat Hom gepla het.Hy was nederig al kon hy ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
