22 Sep 2025
September 23rd, 2025
Spreuke 30:1-33Hierdie hoofstuk is deur Agur, seun van Jake geskryf.Agur verheerlik die Here in die eerste 6 verse:Hoe groot is die Here? Elke Woord van God is gelouter .Hy vra vir die Here iets wat P...  Read More
21 Sep 2025
September 20th, 2025
Johannes 5:24-47Jesus bespreek hier Sy verhouding met die Vader aan die wat Hom beskuldig van lastering.In Sy gesprek maak Hy selfs Sy liefde bekend aan die wat vyandig is met Hom en Sy begeerte dat h...  Read More
20 Sep 2025
September 20th, 2025
Spreuke 29:1-27Wanneer die regverdige in beheer is in ń land, is daar vreugde.Wysheid in kinders bring vreugde vir hulle ouers. Kinders wat gedissiplineer word  leer hierdie wysheid deur hulle dissipl...  Read More
19 Sep 2025
September 18th, 2025
Spreuke 29:1-27Wanneer die regverdige in beheer is in ń land, is daar vreugde.Wysheid in kinders bring vreugde vir hulle ouers. Kinders wat gedissiplineer word  leer hierdie wysheid deur hulle dissipl...  Read More
18 Sep 2025
September 18th, 2025
Johannes 5:1-23 By die Bad van Betesda het menigte siekes saamgedrom omdat hulle geglo het dat ń engel die water roer en dan sal die eerste een wat in die water ingaan, genees word.Jesus genees en res...  Read More
17 Sep 2025
September 16th, 2025
Exodus 20:1-26Vers 1-17 is die verbondswette wat die Here vir Moses en die volk gegee het. Jesus gee spesifieke voorbeelde hoe Sy lering hierdie wette kom vervul in die Nuwe Testament in Matt 5:21-37....  Read More
16 Sep 2025
September 16th, 2025
Spreuke 28:15-28Eerbare en betroubare mense word as regverdig beskryf.  Spreuke moedig ons aan om met mense reg te werk maar om self ook hard te werk.Ons word geleer om goeie leiers te wees en nie gel...  Read More
15 Sep 2025
September 14th, 2025
Johannes 4:43-54Terug vanaf Samaria begin die Here bedien in Sy eie omgewing van Galilea, maar 'n Profeet word nie in sy eie stad erken nie, daarom is daar vêr meer teenstand teen Jesus as in Judea.As...  Read More
14 Sep 2025
September 14th, 2025
Eksodus 19:1-25Die Here ontmoet die volk by Sinai!Hy wil die hele volk van Israel priesters en verteenwoordigers van Hom maak vir al die nasies.“As julle dan nou getrou luister na my stem en my verbon...  Read More
13 Sep 2025
September 12th, 2025
Spreuke 28:1-14.            Regverdiges of opregtes word gestel teen goddeloses of geldgieriges.  soek eerder ander se welstand as wat jy geld of wins jaag!                                            ...  Read More
12 Sep 2025
September 12th, 2025
Johannes 4:27-42Die Samaritaanse vrou met 'n reputasie word na haar bekering 'n wonderlike evangelis vir haar eie dorp!Sy lei haar omgewing se mense letterlik na Jesus toe.Haar veranderde lewe moes ha...  Read More
11 Sep 2025
September 11th, 2025
Eksodus 18:1-27Moses se skoonpa, Jetro, kom van Midian af met Moses se vrou, Sipporra en sy 2 seuns.Jetro was 'n priester wat die Here toe eer vir die bevryding van Israel!Hy gee egter toe ook vir Mos...  Read More
10 Sep 2025
September 11th, 2025
Spreuke 27:17-27“Yster slyp yster en so vorm vriende mekaar.”SPREUKE 27:17 NLVKom ons wees goeie Rentmeesterskap met alles wat die Here vir ons gee!Of dit nou vriende, jou vyeboom (jou werk of besighe...  Read More
9 Sep 2025
September 8th, 2025
Johannes 4:1-26“God is Gees, en wie Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. ””‭‭Johannes‬ ‭4‬:‭24‬ ‭AFR20‬‬Die Lewende Water vra vir 'n Samaritaanse vrou by 'n put vir water!Dit open die gesprek ...  Read More
8 Sep 2025
September 7th, 2025
Eksodus 17:1-16Die staf van Moses wat in 'n slang verander het, eers voor die Here en toe voor Farao, het Farao se towenaars se stawwe wat ook in slange verander het op geëet.Die staf het Moses die  N...  Read More
7 Sep 2025
September 6th, 2025
Spreuke 27:1-16Deo Valente: "as die Here wil", is hoe ons moet verwys na more of enige iets in die toekoms.  Jakobus leer ons ook wat Salomo sê.Verder gaan die 1ste gedeelte van die hoofstuk oor hoe o...  Read More
6 Sep 2025
September 6th, 2025
Johannes 3:22-36“Hy moet meer word, en ek minder.”‭‭Johannes‬ ‭3‬:‭30‬ ‭AFR20‬‬Hierdie woorde van Johannes die Doper sê hy as mense hom uit vra oor Jesus wat toe saam met Sy dissipels ook in die Jorda...  Read More
5 Sep 2025
September 6th, 2025
Eksodus 16:1-36Die Here voorsien vir die Israeliete kos ten spyte van hulle gekla en terug verlang na die vleispotte van Egipte.Die Here het vir hulle brood en vleis bo-natuurlik voorsien.In die oggen...  Read More
   NewerOlder