25 Aug 2025
Johannes 1:42-51
Die roeping van Natanael is so mooi.
Eers raak Filippus oortuig om 'n dissipel van Jesus te word, dan gaan vertel hy vir sy vriend Natanael hy het die Messias ontmoet!
Natanael is skepties dat iets goeds uit 'n klein en onbenullige plekkie soos Nasaret kan kom, die Messias sou volgens profesie immers uit Bethlehem kom.
Met sy eerste ontmoeting van Jesus sien die Here egter regdeur hom!
Jesus sien sy karakter want net die Here ken die motiewe van ons hart en weet wat binne ons aangaan.
Maar Jesus sien ook sy liefde vir Israel en sy honger na 'n Messias wat weer hul volk sal versoen met die hemel.
Jesus verseker toe vir Natanael dat Hy die Ware Jakob is wat hulle gaan laat beleef hoe hemel en aarde weer mekaar ontmoet!
“En Hy sê vir hom: “Amen, amen, Ek sê vir julle: Julle sal die hemel oop sien en die engele van God wat opstyg en neerdaal op die •Seun van die Mens.””
Johannes 1:51 AFR20
Here dankie dat U koms vir ons 'n geopende hemel gegee het soos Jakob dit by Betel beleef het omdat U Heilige Gees konstant in ons woon!!
U is die Leer wat hemel en aarde verbind!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025