4 Julie 2025

Eksodus 2:1-10

Moses word gebore.
Hy was uit die stam van Levi.
Sy ma beskerm hom en steek hom weg in 'n biesie mandjie.
Letterlik in die Hebreeus: 'n ARK.
Hy word uit die Nyl gered deur Farao se dogter en Miriam, die sussie van Moses, vra vir haar of sy iemand wil hê wat die kind kan borsvoed.
So betaal die prinses vir Moses se ma om hom groot te maak.

Here dankie vir U beskerming!
U is die Alwetende!