18 Junie 2025
Spreuke 9:1-12
Wysheid nooi jou om deel van haar te soek eerder as dwaasheid!
Wysheid lei tot 'n lang lewe en 'n begeerte om nog te leer!
“Die begin van wysheid is ontsag vir die Here, en kennis van die Heilige is insig.”
Spreuke 9:10 AFR20
Spotters en ongelowige verstaan nie ontsag, respek en eer vir die Here nie en daarom help dit nie om hulle te vermaan nie hulle gaan net kwaad word.
Wysheid is om ongehoorsames die goedheid van die Here te wys sodat hulle daarna kan smag en Hom sal vind. (Rom. 2:4)
Here dankie dat ons in wysheid ander kan vermaan en bemoedig met gelowiges en eerder net die ongeregtiges kan liefhê en U aan hulle wys.
U is die Ontsagwekkende Groot God!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025