7 Mei 2025

Genesis 32

Jakob trek die streek in waar Esau nog woon.
Hy was bang vir sy broer al het hy engele saam met hom sien trek.
Jakob stuur toe 'n enorme geskenk voor hom uit na Esau.

Maar alleen aan die anderkant van die Jabbok rivier ontmoet die Here vir Jakob en stoei met hom tot met dagbreek.
Daar verander die Here Jakob se naam na Israel!
Oorwinnaar saam met die Here!

Here mag elkeen van ons met U stoei en veranderd daar uit stap!
U is ons Vriend!

Archive

 2025