4 Mei 2025

Genesis 31

Somtyds skei paaie.
Jakob en Laban se paaie het geskei.
Al het Laban gevoel hy was goed vir Jakob het Jakob ervaar sy skoonpa is nie billik met hom nie en boonop is sy hele skoonfamilie jaloers op Jakob omdat die Here hom bo-natuurlik geseën het.

Jakob spreek egter 'n doodsvloek uit oor Ragel sy vrou omdat sy wel die afgodery van haar pa gesteel het.

Laban groet en seën sy dogters en kleinkinders omdat die Here hom in 'n droom waarsku om nie met Jakob te stry nie.

Here, God van Jakob, sal U ons ook asb seën met die nabye oppas wat U Jakob mee geseën het.
U is ons Bron en Beskermer

Archive

 2025