2 Mei 2025

2 Korintiërs 6:1-13

Die genade van die Here is onbeskryflik groot!
Al gaan ons deur moeilike tye sê Paulus is daar altyd uitkoms en genade!

“Want Hy sê: “Op die regte tyd het Ek na jou geluister, en op die dag van verlossing het Ek jou gehelp.” Kyk, nou is die gunstige tyd, kyk, nou is die dag van verlossing!”
‭‭2 Korinthiërs‬ ‭6‬:‭2‬ ‭AFR20‬‬

Here dankie dat U ons ALTYD help!!
U is ons verlossing!

Archive

 2025