30 April 2025

Psalm 145

Dawid bars uit in lof en loof die Here met 'n woord vir elke letter van sy alfabet.
Ons sal bv. Sê :
A- Almagtige Vader
B- betroubare God
C- Christus Gesalfde
D - Deernis en Liefde
E - Ewige Skepper
.... Ensovoorts!

Here daar is te min woorde om U lof te besing!
Mag ons saam met Dawid U bly loof met elke letter van die alfabet!
U is Ontsagwekkend Groot!

Archive

 2025