1 Mei 2025

Genesis 30

Jakob het 12 seuns en 1 dogter gehad.
Maar agv Ragel se Jaloesie op Lea haar suster se vrugbaarheid en Lea se Jaloesie oor Jakob se liefde vir Ragel gee beide van hulle, hul diensmeisies vir Jakob.
Hy het kinders by al 4 vroue gehad en wou na baie jare trek.
Maar Laban verkul weer die "bedrieër" Jakob.
Die Here sorg egter bo-natuurlik vir Jakob.
Al dink hy 'n plan uit was dit die Here wat Hom gehelp het.

Here dankie dat U ons planne voorspoedig maak.
U is ons Lewe-gewer!

Archive

 2025