11 September 2021

Dagstuk
Psalm 30

Daar is rede om vir die Here te sing en tot Sy eer lof te bring:
Sy genade is groot en vir ewig!
Hy gee ons ñ nuwe kans en
Hy red ons van die graf.

Here, dankie dat U ons hartseer in vreugde verander!
Dankie dat U by ons wil wees!
U is die Ewige Redder!