5 September 2021

Dagstuk
Psalm 28

Dawid skryf ñ Psalm waarin hy die Here smeek om beskerming en Herderskap!

Mag ek en jy ook soos Dawid besef dat die Here altyd met ons is:
“Die Here is my krag, my beskermer wat ek met my hele hart vertrou. Hy help my en my hart is vol vreugde. Daarom dank ek Hom met my lied.”
‭‭PSALMS‬ ‭28:7‬ ‭NLV‬‬

Here, ons wil sing van U goedheid!
Ons wil U loof vir U beskerming!
Dankie dat U altyd getrou is!
U is die Herder van U gesalfdes!