2 September 2021

Dagstuk
Psalm 27

Moenie vrees of beangs wees nie!
Die Here is met ons!
Hy is aan ons kant!
Al is mense teen ons en omstandighede moeilik, vertrou jy die Here om met jou te wees in en deur die situasie.

Jesus, dankie dat U die ewige Rots is by wie ons kan skuil en in wie ons redding kan vind.
U is ons Helper!