3 Augustus 2021

Dagstuk
Psalm 17

Daar is ‘n pleit om geregtigheid vanaf die Psalmdigter dat die Here hom genadig sal wees en sal beskerm:
“Beskerm my soos die appel van U oog. Bedek my in die skadu van U vlerke,”
‭‭PSALM 17:8‬ ‭NLV‬‬

Ons is die appel van Sy oog!

Here, dis wonderlik om te weet ons is vir U kosbaar! Mag ons so leef vir U, dat ons wys U is kosbaar vir ons ook!
U is ons Beminde!