15 Junie 2021
Matteus 1
Die geslagslyn van Jesus deur sy pa Josef word hier beskryf omdat Matteus vir Jode skryf en daarom wil wys dat Jesus uit die Koninklike lyn van Dawid kom maar ook dat daar gewone gebroke geskiedenis ook in Sy “voorvaders” lê: hy noem spesifiek Tamar, Ragab en Rut, Salomo se ma. Die vroue was van heidens afkoms of prostitute of het sonde gedoen, maar nogtans was die Here hulle so genadig hulle was die voorouers van Immanuel: God met ons!!
Ons kry Jesus se geslagslyn deur Maria in Luk. 3:23.
Jesus se geboorte deur Josef se oë word hier beskryf waar Lukas dit deur Maria sn doen.
Here dankie vir die geskenk van Immanuel!
Here dankie dat U aarde toe gekom het as n gewone mens vir ons gewone mense!
U is die Seun van Dawid:
Die Leeu van Juda
En
Die Seun van Abraham:
Die offer Lam!

Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026