05 Junie 2024
June 5th, 2024
Rigters 16Simson dra die hekke van Gasa na Hebron.Dis omtrent 20 ton vir 30km berg op.Dit kon net bo-natuurlik wees.Daarna verlei Delila Simson vir geld!Sy hare word afgeskeer, hy word gevang, sy oë u... Read More
04 Junie 2024
June 4th, 2024
2 Samuel 21Dawid stop die droogte oor Israel deur vir die Here te vra wat die oorsprong was.Dit toe met die Gibeoniete uit te sorteer, want hulle was amper uitgemoor deur Saul.Dawid gee 7 van Saul se ... Read More
3 Junie 2024
June 3rd, 2024
Lukas 4:14-44Na Jesus se doop en versoeking in die woestyn, begin Hy Sy prediking in Nasaret waar Hy groot geword het.Hulle verwerp Hom egter, omdat almal Hom ken.Hulle gaan so vêr as om Hom te wil do... Read More
2 Junie 2024
June 2nd, 2024
Rigters 15Simson, kwaad vir die Filistyne, doen hulle groot skade aan deur 300 jakkalse te vang en hulle in pare aan mekaar vas te bind en ñ fakkel aan hulle sterte vas te maak.Die verskrikte en brand... Read More
1 Junie 2024
May 31st, 2024
2 Samuel 20Seba lei ñ rebellie teen Dawid.Joab kommandeer die hele Juda op om Seba te veg.By die stad waar Seba weggekruip het vir Joab en sy weermag gooi die inwoners die rebel se kop oor die muur so... Read More
31 Mei 2024
May 31st, 2024
Lukas 4:1-13Jesus, vol van die Heilige Gees gaan in die woestyn in en na ñ 40 dae vas is Hy deur die duiwel versoek:1. Om Sy Honger te stil. (Liggaam)2. Om die wêreld te oorwin. (Siel)3. Om Sy mag te ... Read More
30 Mei 2024
May 29th, 2024
Rigters 14Die jong Simson raak verlief op ñ Filistynse meisie.In die hof maak proses, slaan hy ñ leeu dood oppad na haar toe. Later kry hy heuning uit die karkas van die leeu en gee ook vir sy ouers v... Read More
29 Mei 2024
May 29th, 2024
2 Samuel 19Koning Dawid weën so oor sy seun Absolom dat hy versuim om sy dankbaarheid aan sy soldate te wys vir hulle dapper geveg.Joab wys hom egter daarop en sê ñ leier MOET erkenning gee aan sy men... Read More
28 Mei 2024
May 28th, 2024
Lukas 3:21-38Jesus word gedoop!!Vol van die Heilige Gees, (dit was sigbaar vir almal dat die Gees soos ñ duif op Hom neergekom het) na Sy doop begin Jesus Sy bediening op ouderdom 30.Die geslagsregist... Read More
27 Mei 2024
May 27th, 2024
Rigters 13Manoag en sy vrou kry instruksies van ñ engel af, oor hoe om die kind wat hulle gaan kry groot te maak.Dit is nadat sy al ñ aanvanklike ontmoeting met die engel gehad het.Die paartjie offer ... Read More
26 Mei 2024
May 26th, 2024
2 Samuel 18Die rebellie van Absolom loop in ñ oorlog uit tussen pa en seun se soldate.Joab kry egter vir Absolom waar hy aan sy kop hang aan ñ boom, sy donkie het onder hom uit gevlug toe hy vasgesit ... Read More
25 Mei 2024
May 25th, 2024
Lukas 3:1Johannes die doper het mense by die Jordaan rivier gedoop.Hy het reg en geregtigheid gepreek en duidelik gesê dat hy nie die Messias is nie, maar Hy sal nog kom.Hy is toe deur Herodus in die ... Read More
24 Mei 2024
May 23rd, 2024
Rigters 12Jefta as rigter, blus ñ broeiende rebellie toe hy die Efraimiete wat teen hom opstaan oorwin.Hy keer hulle aan die oostekant van die Jordaan vas en ons sien dat die Efraimiete geïdentifiseer... Read More
23 Mei 2024
May 23rd, 2024
2 Samuel 17Agitofel se raad aan Absolom word om vêr gewerp deur die raadgewer wat Dawid in sy seun se huis “geplant” het, Husai.Absolom luister na Husai en Agitofel besef dit is sy en Absolom se einde... Read More
22 Mei 2024
May 22nd, 2024
Lukas 2:41-52Elke Joodse seun vandag het n “Bar-Mitswa” op ouderdom 12.Dit is waneer ñ kind as jong man in die gemeenskap van gelowiges (sinagoge vir Jode) erken word.Hier gebeur Jesus se “Bar-Mitswa”... Read More
21 Mei 2024
May 20th, 2024
Rigters 11Die Ammoniete trek op teen Israel om teen hulle te veg en ou grond-geskille weer te betwis, maar die Here rig vir Jefta op.Hy was ñ uitgeworpene, maar hy oorwin die Ammoniete nadat hy ñ belo... Read More
20 Mei 2024
May 20th, 2024
2 Samuel 16Siba, die dienaar van Mefiboset, kom Dawid tegemoet met ñ seën (of so lyk dit), terwyl Simeï, ñ Benjamiet en familie van Saul, Dawid oppad vloek en met klippe gooi.Dawid keer egter sy dappe... Read More
19 Mei 2024
May 19th, 2024
Lukas 2:21-40Jesus word vir die 1ste keer na die Tempel in Jerusalem geneem deur Sy ouers.Hulle het die kort reis vanaf Betlehem gemaak 8 dae na Jesus se geboorte, omdat Hy besny moes word.Die offer v... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
