15 Januarie 2024
January 14th, 2024
Deut. 8As dit met jou baie goed gaan en jy baie ryk word, moet jy nie van die Here vergeet nie!Dit is Hy wat jou seën daarom moet jy Hom bly aanbid!Om te dink jy het dit self gedoen is eintlik afgoder... Read More
14 Januarie 2024
January 13th, 2024
Joshua 5Die Here berei Israel voor vir die oorlog wat kom!Hulle was reeds geoefende soldate, maar nou moes hierdie manne, hierdie nuwe geslag Israeliete wat in die woestyn gebore is, besny word!Hulle ... Read More
13 Januarie 2024
January 12th, 2024
Jeremia 20Jeremia word deur die priester wat die hoofopsiener van die tempel is, gevangene geneem en gemartel.Hy bly egter profeteer en verduidelik dat hy nie anders kan om die woord van die Here wat... Read More
12 Januarie 2024
January 11th, 2024
Deut. 7Vir die 400 jaar wat Israel in Egipte was (Josef tot Moses se tyd) het die Here vir die 7 volke in Kanaän kans gegee om reg te kom, maar hulle het al hoe meer boos geraak met hulle afgodery!Daa... Read More
11 Januarie 2024
January 10th, 2024
Joshua 4Ons dien ñ Almagtige God!!Joshua laat op 2 plekke 12 klippe bymekaar opstapel:In die middel van die rivier waar die priesters met die verbondsark gestaan het sodat die Jordaan kon opdam aan di... Read More
10 Januarie 2024
January 9th, 2024
Jeremia 19Die Here sê vir Jeremia om ñ profetiese aksie voor die leiers van Jerusalem te doen!Hy koop voor hulle ñ duur en kosbare kruik by ñ pottebakker en dan net buite die stad slaan hy die kruik s... Read More
9 Januarie 2024
January 8th, 2024
Deut. 6 Die “Shemah” is ñ gebed wat alle jode elke dag bid!Verse 4 tot 9 is die Shemah!Dit begin met die Uniekheid en Eenheid van God:“ Luister, Israel, die Here is ons God, die Here alleen.”Deuter... Read More
8 Januarie 2024
January 7th, 2024
Joshua 3Joshua en die volk is oppad om die Jordaan-rivier oor te steek en so die beloofde land in te gaan.Met die verbonds-ark voor begin die Israeliete stap.Toe die priesters wat die ark dra, hulle v... Read More
7 Januarie 2024
January 6th, 2024
Jeremia 18Ons is die klei en die Here is die Pottebakker!Hy vorm ons en Hy maak met ons soos Hy wil!Hierdie openbaring kry Jeremia terwyl hy vir die pottebakker sit en kyk soos hy met ñ stuk klei werk... Read More
6 Januarie 2024
January 5th, 2024
Deut. 5Die Here gee weer die wet deur Moses vir die nuwe geslag Israeliete soos Hy in Eksodus 20 dit die 1ste keer gedoen het!Hierdie morele beginsels geld steeds vir ons vandag al is ons in Christus ... Read More
5 Januarie 2024
January 4th, 2024
Joshua 2Joshua stuur net soos Moses spioene uit om die land te gaan verken, maar anders as toe Joshua self een was: gaan net 2 en niemand weet daarvan nie.Hulle missie is amper op die rotse, as dit ni... Read More
4 Januarie 2024
January 3rd, 2024
Jeremia 17Daar is ñ verskil tussen iemand wat op mense vertrou en die wat op die Here vertrou!In mense word jy teleurgestel, maar by die Here:“Geseënd is die man wat op die Here vertrou, wie se vertro... Read More
3 Januarie 2024
January 2nd, 2024
Deut. 4Moses verduidelik aan die nuwe geslag wat die beloofde land moet ingaan hoe hy die wet, die 10 gebooie, by die Here gekry het.Hy maak dit ook duidelik dat die Here baie pertinent dit gestel het... Read More
2 Januarie 2024
January 1st, 2024
Joshua 1Joshua neem by Moses oor na die se dood.Sy taak was om die Israeliete in die beloofde land in te neem.Joshua het die Here met sy hele hart gedien en daarom kon hy die volk lei.Die Here moedig ... Read More
1 Januarie 2024
December 31st, 2023
Jeremia 16Jeremia die profeet word deur die Here beveel om ñ profetiese leefstyl te leef: hy mag nie trou en kinders hê nie.Die rede hiervoor is dat die ramp van ballingskap elkeen met kinders nog swa... Read More
31 Desember 2023
December 30th, 2023
Deut. 3Moses het net voor sy dood die leierskap begin oorgee aan Joshua deur hom te wys hoe om die stede oos van die Jordaan in te val en oor te neem.Waar Libanon en Jordanië vandag is het Israel toe ... Read More
30 Desember 2023
December 29th, 2023
2 Kronieke 36Die volk van Juda en die koningshuis van Dawid bereik ñ laagtepunt in hulle dien van die Here!Daarom word die oordeel teen hulle tot ñ hoogtepunt gedryf:Eers voer die Egiptenare die jong ... Read More
29 Desember 2023
December 28th, 2023
Jeremia 15Oor die sonde van Menasse die seun van Hiskia spreuk die Here oordeel uit oor Juda!Jeremia besef dat hy ook tussen die spervuur van die Here se toorn en die volk se ongehoorsaamheid vasgevan... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
