13 Mei 2025
May 13th, 2025
Genesis 34In die middel van die huidige Israel het Jakob en sy seuns tussen die Kanaäniete gebly en hulle vee daar laat wei.Een van die omgewing se prinse, die jong Sigem, het toe met Dina die enigste... Read More
12 Mei 2025
May 11th, 2025
Psalm 149Kom ons loof die Here!Hy gee oorwinning!!Kom ons loof Hom saam met ander in die kerk en alleen in ons beddens!Dus vroeg en laat, die hele dag!Kom ons prys Hom met nuwe liedere en die welbeken... Read More
11 Mei 2025
May 11th, 2025
2 Korintiërs 8:1-15Oorvloei!Paulus moedig die Korintiërs aan om oor te vloei in dit wat hulle het: tyd, geld en gawes, en dit dan te deel met gemeentes wat dit nie het nie.Wees mede-deelsaam en vrygew... Read More
10 Mei 2025
May 11th, 2025
Paulus begin gesels oor heiligmaking!Hy moedig die Korintiërs aan om rein te leef.Dan stel hy die voorbeeld deur met hulle vrede te maak.Die gemeente was kwaad vir hom maar hulle is nou versoen.Bonop ... Read More
9 Mei 2025
May 11th, 2025
Paulus begin gesels oor heiligmaking!Hy moedig die Korintiërs aan om rein te leef.Dan stel hy die voorbeeld deur met hulle vrede te maak.Die gemeente was kwaad vir hom maar hulle is nou versoen.Bonop ... Read More
8 Mei 2025
May 11th, 2025
Paulus begin gesels oor heiligmaking!Hy moedig die Korintiërs aan om rein te leef.Dan stel hy die voorbeeld deur met hulle vrede te maak.Die gemeente was kwaad vir hom maar hulle is nou versoen.Bonop ... Read More
7 Mei 2025
May 6th, 2025
Genesis 32Jakob trek die streek in waar Esau nog woon.Hy was bang vir sy broer al het hy engele saam met hom sien trek.Jakob stuur toe 'n enorme geskenk voor hom uit na Esau.Maar alleen aan die anderk... Read More
6 Mei 2025
May 6th, 2025
Psalm 147Kom loof die Here saam met my!Hy is groot en goed.Moenie op soldate en wapens vertrou, of op jou geld en hulpbronne nie: vertrou ol die Here!Roep Hom aan en soek Hom in gebed en aanbidding!“O... Read More
5 Mei 2025
May 6th, 2025
2 Korintiërs 6:14-18Ons is die Tempel van die Lewende God!Daarom is ons as tempel van die Here heilig: afgesonder vir die Here alleen se gebruik.Dit is hoekom ons nie saam met ongelowige in dieselfde ... Read More
4 Mei 2025
May 6th, 2025
Genesis 31Somtyds skei paaie.Jakob en Laban se paaie het geskei.Al het Laban gevoel hy was goed vir Jakob het Jakob ervaar sy skoonpa is nie billik met hom nie en boonop is sy hele skoonfamilie jaloer... Read More
3 Mei 2025
May 6th, 2025
Psalm 146Vertrou die Here en loof Hom!Moenie op mense jou vertroue plaas nie maar glo die Here wat alles geskape het en jou in stand hou.Here:“Ek wil die Here loof solank ek leef; ek wil my God besing... Read More
2 Mei 2025
May 2nd, 2025
2 Korintiërs 6:1-13Die genade van die Here is onbeskryflik groot!Al gaan ons deur moeilike tye sê Paulus is daar altyd uitkoms en genade!“Want Hy sê: “Op die regte tyd het Ek na jou geluister, en op d... Read More
1 Mei 2025
May 1st, 2025
Genesis 30Jakob het 12 seuns en 1 dogter gehad.Maar agv Ragel se Jaloesie op Lea haar suster se vrugbaarheid en Lea se Jaloesie oor Jakob se liefde vir Ragel gee beide van hulle, hul diensmeisies vir ... Read More
30 April 2025
May 1st, 2025
Psalm 145Dawid bars uit in lof en loof die Here met 'n woord vir elke letter van sy alfabet.Ons sal bv. Sê :A- Almagtige VaderB- betroubare GodC- Christus GesalfdeD - Deernis en LiefdeE - Ewige Skeppe... Read More
29 April 2025
May 1st, 2025
2 Korintiërs 5:1-21Paulus beskryf ons liggame as tydelike tente waarin ons woon en dat ons eendag 'n permanente woning, 'n huis, gaan hê om in te woon.As hy van die oorgang, die dood praat beskryf hy ... Read More
28 April 2025
May 1st, 2025
Genesis 29Jakob ontmoet vir Ragel, sy oom Laban se dogter, by die put.Hy raak verlief op haar en na 'n maand in Haran vra hy Laban of hy met Ragel kan trou.Laban laat hom 7 jaar werk vir sy bruid en t... Read More
27 April 2025
April 26th, 2025
Psalm 144"Geluk is is die volk wie se God die Here is!"Dawid se hande was nie net bedrewe vir die geveg nie maar kon ook musiek maak, maar hy besef dat al sy gawes ook sy leierskap, eintlik van die He... Read More
26 April 2025
April 25th, 2025
2 Korintiërs 4:16-18Ons leef in dankbaarheid teenoor die Here!Meer en meer mense word deur Sy genade gered.En dan besef ons dat ons liggame wat oud word en agteruit gaan bevat 'n gees wat deur die Hei... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
