9 Nov 2025
November 8th, 2025
Job 15:1-35Elifas argumenteer verder met Job.Hy reken weer dat dit sleg gaan met Job omdat hy onreg gedoen het.Die wêreld dink altyd so: as dit sleg gaan moes hierdie persoon waarmee dit sleg gaan, êr... Read More
8 Nov 2025
November 7th, 2025
Johannes 12:12-36Jesus ry triomfantlik in Jerusalem in op die rug van 'n donkie vul. Die skare wat Hosanna skree en palmtakke voor Jesus gegooi het sou 'n week later in Jerusalem skree "kruisig Hom!"I... Read More
7 Nov 2025
November 6th, 2025
Eksodus 33:12-23Moses praat met die Here en“Hy het vir die Here gesê: “As u teenwoordigheid nie saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat optrek nie.”Eksodus 33:15 AFR20Moses en die volk... Read More
6 Nov 2025
November 5th, 2025
Job 14:1-22Job besef hoe gou ons lewe verby gaan!Hy beskryf die kortstondigheid van 'n mens se lewens-bestaan met beelde soos skaduwees wat verdwyn, 'n blom wat gou weer verwelk, water wat opdroog ens... Read More
5 Nov 2025
November 4th, 2025
Johannes 12:1-11Jesus kuier weer by Martha, Maria en Lasarus.Martha maak die kos.Met die ete by hulle salf Maria Jesus se voete en berei Hom so voor vir Sy Offer rol wat Hy met die kruisiging sou moes... Read More
4 Nov 2025
November 4th, 2025
Eksodus 33:7-11Moses ontmoet die Here gereeld in die Tent van ontmoeting net buite die kamp!Daar hoor Moses die Here se stem en praat met die Here soos met 'n vriend.Die volk staan ALMAL uit respek vo... Read More
3 Nov 2025
November 3rd, 2025
Job 13:1-28Job se begeerte om self met die Here te praat en Sy stem te kan hoor is wat ons almal wil hê.Job weet egter dat sy onregverdige vriende nie die Here se stem hoor nie en nie namens Hom praat... Read More
2 Nov 2025
November 1st, 2025
Johannes 11:45-57Jesus word 'n bedreiging vir die godsdienstige leiers van Israel nadat Hy sy vriend Lasarus uit die dood opgewek het.Baie begin in Hom glo en die Sanhedrin wil dit so gou as moontlik ... Read More
1 Nov 2025
October 31st, 2025
Eksodus 32:1-33:6Die Here sê vir Moses dat Hy nie meer saam met die volk gaan trek Kanaän toe nie en dat agv die volk se aanbidding van die goue kalf hulle 'n engel as metgesel verder sal hê maar nie ... Read More
31 Okt 2025
October 30th, 2025
Job 12:1-25Job antwoord vir Sofar.Hy sê hulle, sy vriende, help nie met hulle kritiek en oordeel nie, hulle stamp hom as hy struikel.Dan begin Job oor die Here se karakter praat om te verduidelik dit ... Read More
30 Okt 2025
October 29th, 2025
Johannes 11:1-44Jesus sê vir Sy dissipels dat hulle na Betanië, langs Jerusalem, gaan want Lasarus is dood.Op die aankondiging sê Thomas: kom ons gaan en gaan sterf.Thomas in sy twyfel lê eintlik sy l... Read More
29 Okt 2025
October 28th, 2025
Eksodus 32:1-30Moses is op die berg besig om die wet van die Here af te ontvang toe die Israeliete besluit Moses is dood en Aaron moet vir hulle 'n beeld van God maak wat hulle kan aanbid.Die Here pra... Read More
28 Okt 2025
October 28th, 2025
Job 11:1-20Sofar, nog 'n "vriend" van Job gee sy siening oor Job se lot.Hy, soos baie mense vandag, is van mening dat Job moes sleg gedoen het êrens in sy lewe en daarom gaan hy deur die swaarkry.Sofa... Read More
27 Okt 2025
October 27th, 2025
Johannes 10:22-42Jesus kondig weer baie duidelik aan dat Hy die Messias is.By die Tempel toewydings-fees wou die Joodse leiers weet of Jesus die Christus is.As Jesus dit bevestig dan sê Hy ook Hy is G... Read More
26 Okt 2025
October 25th, 2025
Eksodus 31:12-18Die Here het 'n afspraak met jou!'n Rusdag!Die Shabbat is 'n rus beginsel wat die Here ingestel het sodat ons nie 7dae 'n week bly werk nie.In die Ou Testament onder die wet moes die I... Read More
25 Okt 2025
October 24th, 2025
Job 10:1-22Job besef sy verganklikheid en redeneer met die Here.Hy besef die Here seën hom steeds:“Die lewe en troue liefde het U aan my gegee; U sorg het oor my gees die wag gehou.”Job 10:12 ... Read More
24 Oct 2025
October 23rd, 2025
Johannes 10:1-21Jesus verduidelik dat Hy vir ons as skape die Deur of Hek is waardeur ons moet gaan om in Vader God se kraal te wees en dus veilig uit die vyand se kloue!“Ek is die deur; as iemand deu... Read More
23 Okt 2025
October 22nd, 2025
Eksodus 31:1-11Die Here rig vir Besaleël en Oholiab op om kunstig die Tabernakel, die meubels daarin en die klere van die hoëpriester te maak.Hulle het natuurlike vermoëns en talente maar daarby saam ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
