23 Junie 2024
June 23rd, 2024
Psalm 4“Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.”‭‭PSALMS‬ ‭4‬:‭9‬ ‭AFR53‬‬Daar is vrede in gebed!Dawid verduidelik vir ons hoe om jou ...  Read More
22 Junie 2024
June 22nd, 2024
Psalm 3In Dawid se moeilikste tye het hy juis die Here aanbid!In hierdie krisis toe hy van sy huis moes vlug vir sy rebelse seun, het hy met  ñ psalm van lof en hoop in die Here steeds gesing!Here, he...  Read More
21 Junie 2024
June 20th, 2024
Lukas 6:23- 38Die preek aan die dissipels gaan ook oor jou goed.Mense kom altyd voor goed!Gee en moenie suinig en inhalig wees nie!“Wees dan barmhartig, soos julle Vader ook barmhartig is.”‭‭LUKAS‬ ‭6...  Read More
20 Junie 2024
June 20th, 2024
Rigters 21Die res van die volk maak planne om Benjamin weer sterk te maak.Na ñ eed dat niemand hulle dogters vir ñ Benjamitiese man sal gee nie is daar te min hubare vrouens in Benjamin.Daarom word di...  Read More
19 Junie 2024
June 18th, 2024
Psalm 2Ons is hier om die nasies van die Messias te vertel!!As hulle teen Hom kies kan dit vir hulle rampspoedig wees, maar om Hom te dien is vreugde.“Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en ...  Read More
18 Junie 2024
June 18th, 2024
Lukas 6:12-22Jesus kies sy 12 apostels na ñ nag se gebed vanuit Sy groter groep dissipels.Hy wys hulle herderskap deur besetenes te bevry en siekes te genees!Met Sy omgee vir die skare begin Hy hulle ...  Read More
17 Junie 2024
June 17th, 2024
Rigters 20ñ Burgeroorlog breek uit!Die res van Israel veg teen die stam Benjamin oor wat hulle aan die Leviet se byvrou gedoen het.25 000 van die 26 000 Benjamiete sneuwel, maar eers nadat hulle dappe...  Read More
16 Junie 2024
June 16th, 2024
Psalm 1Op vadersdag is Psalm 1 gepas!Die Here is tevrede met ñ man wat die Here se Woord dag en nag oordink.Met ander woorde jy rig jou lewe in volgens die Here se beginsels en jy maak besluite as jy ...  Read More
15 Junie 2024
June 15th, 2024
Lukas 6:1-11Jesus laat Sy dissipels eet en dus tegnies laat hy hulle koring oes op ñ sabbat.Dit was teen die wet.Verder genees hy ook iemand op die sabbat.Die sabbat (die sewende dag van die week, vry...  Read More
14 Junie 2024
June 13th, 2024
Rigters 19Wat ñ hartseer storie!Net soos Genesis 19 beskryf die storie die uiterse verval van moraliteit in Israel!Eintlik is die verkragting van die Leviet se byvrou vertel sodat ons kan agterkom dat...  Read More
13 Junie 2024
June 13th, 2024
2 Samuel 24Dawid se trots maak dat hy die volk wil tel om sy mag te bereken.Joab waarsku hom om dit nie te doen nie.Nogtans laat Dawid vir Joab die hele volk tel: daar was 1.3 miljoen weerbare manne i...  Read More
12 Junie 2024
June 11th, 2024
Lukas 5:33-39Vas, om sonder kos te bly in gebeds toewyding, is deel van ons as Christene se geestlike dissiplines!Die dissipels hoef nie te gevas het nie, maar noudat die Bruidegom nie by ons is nie m...  Read More
11 Junie 2024
June 11th, 2024
Rigters 18Die stam van Dan was die laaste om grond te kry.Hulle het gaan verken en heel noord in Israel ñ stad ontdek van Sidoniërs met mooi lande wat nog nie deur ñ Israelitiese stam oorgeneem is nie...  Read More
10 Junie 2024
June 9th, 2024
2 Samuel 23Dawid se lofgedigte was Gees geinspireer soos ons deur sy eie mond hoor in vers 2.Dawid het ñ geweldige respek en liefde afgedwing onder sy manskappe, maar veral onder die 37 wat hier beskr...  Read More
9 Junie 2024
June 9th, 2024
Lukas 5:17-32Jesus sien die geloof van die vriende wat die siek man deur die dak tot by Sy voete laat sak. Daarom vergewe Hy eers sy sonde, en dan om te wys Hy kan vergewe, genees Jesus ook die man.Da...  Read More
8 Junie 2024
June 7th, 2024
Rigters 17In die dae van die rigters was manne soos Miga in Israel orals.Mense wat die Here wil dien, maar nie weet hoe nie. Onthou daar was nie kerke orals nie, maar net een Tabernakel in Israel, en ...  Read More
7 Junie 2024
June 6th, 2024
2 Samuel 22“Want met U loop ek 'n bende storm, met my God spring ek oor 'n muur.”‭‭II SAMUEL‬ ‭22‬:‭30‬ ‭AFR53‬‬Dawid se lied loof die Here se getroue liefde!Dawid eer die Here, dat Hy hom gehelp het ...  Read More
06 Junie 2024
June 5th, 2024
Lukas 5:1-16Jesus preek vanuit Petrus se boot na ñ onsuksesvolle nag vir hom en Johannes en Jakobus.Maar Jesus sê hulle moet weer probeer al was die nette nou skoon.Hulle vang toe ñ massiewe groot van...  Read More
   NewerOlder