29 Julie 2024
July 28th, 2024
Psalm 28Die Here is nie doof vir jou hulp geroep nie!Hy hoor jou!Hy beskerm jou enHy antwoord jou!!Mag ek en jy die Here bly loof en Sy teenwoordigheid in ons lewe bly soek.My gebed vir jou is soos Da...  Read More
28 Julie 2024
July 28th, 2024
Psalm 27Dawid loof die Here vir Sy troue hulp!Ter selfde tyd verklaar Dawid dat hy altyd by die Here wil skuiling soek en vra hy dat hy nooit van God verwyder mag wees nie!Hy moedig ons aan om die Her...  Read More
27 Julie 2024
July 27th, 2024
Lukas 9:46-62Jesus verduidelik hier hoe dit lyk om Hom te volg:1. Volg Hom soos ñ kind.Dus wees die minste en moet nie probeer om ñ posisie en of ñ titel te kry nie!2. Ons is NIE Sy eksklusiewe volgel...  Read More
26 Julie 2024
July 26th, 2024
Psalm 26“Ek was my hande in onskuld en wil gaan rondom u altaar, o Here,”‭‭PSALMS‬ ‭26‬:‭6‬ ‭AFR53‬‬Miskien het Pilatus die Romeinse goeweneur ook die Psalm gelees toe hy sy hande in onskuld probeer w...  Read More
25 Julie 2024
July 24th, 2024
Psalm 25Ek dink so aan psalm 25 wat ons altyd gesing het:“Leer my Heer U regte weë, wys die regte pad my aan, maak my hart daartoe geneë om met lus daarop te gaan…”Hierdie psalm gaan oor die oordenkin...  Read More
24 Julie 2024
July 24th, 2024
Lukas 9:28-45Op die berg van Verheerliking gesels Jesus met Moses en Elia oor Sy kruisiging!Moses verteenwoordig die wet en Elia die profete!Dus is dit ñ bonatuurlike bevestiging deur die Ou testament...  Read More
23 Julie 2024
July 23rd, 2024
Psalm 24Ons is gemaak om in die teenwoordigheid van die Here te wees.Hy, wat alles gemaak het en alles besit, wil ook in ons en by ons woon!Dawid besef egter dat net as jy sonder sonde is mag jy na di...  Read More
22 Julie 2024
July 22nd, 2024
Psalm 23O Here my Herder!U lei my na rusGee my siel weer lewe!U is met my!U voorsien in oorvloed!U salf my om in U teenwoordigheid te mag wees.Dawid as herder het ook verstaan dat hy die Herder se ska...  Read More
21 Julie 2024
July 21st, 2024
Lukas 9:18-27Petrus het ñ Heilige Gees geïnspireerde oomblik waarin hy Jesus as die Christus, die langverwagte Messias, bely terwyl die dissipels by die Here in Sy daaglikse gebedstyd is.Hierna verdui...  Read More
20 Julie 2024
July 20th, 2024
Psalm 22Jesus haal hierdie psalm se vers 2 aan toe Hy aan die kruis hang:“My God, My God waarom het U my verlaat…”Hy moes as mens die psalm gesien het en geweet het dit praat ook van wat Hy oppad was ...  Read More
19 Julie 2024
July 19th, 2024
Psalm 21Koning Dawid besing die Here se beskerming en voorsiening!Dawid noem ook die wat teen hom veg die Here se vyande, nie sy eie vyande nie.Hy besef hy kan koning wees net op grond van die Here se...  Read More
18 Julie 2024
July 18th, 2024
Lukas 9:1-17Jesus kies Sy 12 manne wat Hy as leiers oprig, biddend.Vennote, leiers en mense wat jy moet mentor moet jy biddend kies.Daar gaan altyd ook die wees soos Herodus wat om die verkeerde redes...  Read More
17 Julie 2024
July 17th, 2024
Psalm 20Hierdie oorlogslied van Dawid bely dat dit die Here is wat veg vir Sy mense en dat ons in die oorlog nie op ons eie vermoëns moet staatmaak nie, maar ons moet Hom vertrou.  “Sommige vertrou op...  Read More
16 Julie 2024
July 15th, 2024
Psalm 19“Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.”‭‭PSALMS‬ ‭19‬:‭2‬ ‭AFR53‬‬Hoe mooi beskryf Dawid die Almag en die Ewigheid van die Here!Hy beskryf die k...  Read More
15 Julie 2024
July 15th, 2024
Lukas 8: 40-56Op pad om Jairus se dogter te gaan genees kom ñ onrein en siek vrou en glo dat Jesus die Messias is daarom glo sy Maleagi:“Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid ...  Read More
14 Julie 2024
July 13th, 2024
Psalm 18Dawid besing die Almag en grootheid van die Here!Hy besing ook die Here se beskerming!Dawid het besef dat sy toevlug, sy wegkruipplek by die Here is en dat daar ñ tyd is om by die Here as ñ ve...  Read More
13 Julie 2024
July 13th, 2024
Psalm 17Op grond van die Here se woord en Sy bepalings vir ons lewe, sê Dawid dat hy nie ñ geweldenaar is wat onreg doen aan ander nie.Hy vra die Here om hom (en ons) te beskerm teen die wat ons skade...  Read More
12 Julie 2024
July 11th, 2024
Lukas 8: 22-39Op die see van Galilea maak Jesus die storm stil. Hy sou dit weer doen op ñ ander geleentheid, maar vir daardie keer het dit hulle toegelaat om na die oorkant van die meer te seil.Daar n...  Read More
   NewerOlder