7 April 2025
April 8th, 2025
Genesis 24:1-28Die manier hoe die Here die slaaf van Abraham se gebed geantwoord het in hierdie gedeelte, is ń bonatuurlike afspraak wat die Here bewerkstellig het.Hierdie slaaf was 'n tipe van die He... Read More
6 April 2025
April 5th, 2025
Psalm 137:1-9Vermoedelik is hierdie Psalm deur Jeremia geskryf. In ballingskap het die Israeliete gehuil wanneer hulle langs die riviere van Babelon gesit het. Hulle het getreur oor Jerusalem.Wanneer ... Read More
5 April 2025
April 5th, 2025
1 Korintiërs 16:1-12Gee weekliks vir die Here sê Paulus. Hy moedig ook baie gemeentes aan om vir die armer gemeentes te help.Paulus deel in vers 9: '...want 'n deur het groot en kragtig vir my oopgega... Read More
4 April 2025
April 4th, 2025
Genesis 23:1:20Sarah is oorlede op die ouderdom van 127jr in Kanaän. As vreemdeling in hierdie land moes Abraham toestemming kry om grond te koop. Hy verkry guns by Efron van Magpela, om ń stuk grond ... Read More
3 April 2025
April 4th, 2025
Psalm 136:1-26In Joodse tradisie word hierdie Psalm 'The Great Hallel' genoem. Dit is ń viering van die Here se ewigdurende onvoorwaardelike troue liefde vir Sy volk - Sy 'hesed' liefde of 'loving-ki... Read More
2 April 2025
April 4th, 2025
1 Korintiërs 15:50-58Paulus verduidelik in hierdie gedeelte dat die dood nie die einde is nie. Jesus het oorwinning behaal oor die ewige dood. Die hoop wat ons as gelowiges het is dat ons met Sy weder... Read More
1 April 2025
March 31st, 2025
Genesis 22:1-24Die Here toets Abraham se geloof deur hom te vra om sy beloofde seun te offer, selfs al was God se belofte dat ń nasie uit Isak gebore sou word. Abraham se geloof was so standvastig in ... Read More
31 Maart 2025
March 31st, 2025
Psalm 135:1-21Die Psalm-digter roep almal op om die Here te prys; om Sy Naam groot te maak... van die dienaars wat in die tempel diens doen tot by elke ander Godvresende persoon moet Hom prys.Hy moet ... Read More
30 Maart 2025
March 30th, 2025
1 Korintiërs 15:35-49Mense wil voortdurend weet hoe ons gaan lyk wanneer ons uit die dood opstaan. Paulus verduidelik dit met ń vergelyking van ń saad wat eers in die grond gesaai word, sterf en daar... Read More
29 Maart 2025
March 30th, 2025
Genesis 21:22-34Wanneer die Here tevrede is met jou lewe en die guns van die Here op jou lewe rus sal selfs jou vyande vrede met jou maak. (Spreuke 16:7)Abraham en Abimeleg sluit ń verdrag oor ń put w... Read More
28 Maart 2025
March 27th, 2025
Psalm 134:1-3Hierdie Pelgrimslied moedig almal wat in diens staan van die Here, om Hom met hande omhoog te aanbid en Sy Naam groot te maak... veral die wie snags in Sy diens staan.Vandag is ons as gel... Read More
27 Maart 2025
March 27th, 2025
Genesis 21:1-21Sarah gee geboorte aan Isak, wat beteken: 'Hy wat lag'. Hy is op die bestemde tyd wat die Here gesê het gebore.As gevolg van jaloesie vra Sarah dat Abraham vir Hagar en Ismael wegjaag.M... Read More
26 Maart 2025
March 27th, 2025
Genesis 21:1-21Sarah gee geboorte aan Isak, wat beteken: 'Hy wat lag'. Hy is op die bestemde tyd wat die Here gesê het gebore.As gevolg van jaloesie vra Sarah dat Abraham vir Hagar en Ismael wegjaag.M... Read More
25 Maart 2025
March 24th, 2025
Psalm 133:1-3Eensgesindheid gaan hand aan hand met die seën van die Here.Daar is seën vanuit geestelike outoriteit (Aaron die hoëpriester) wat 'n effek het op almal daar onder!Hoe goed is dit as broer... Read More
24 Maart 2025
March 24th, 2025
1 Korintiërs 15:1-11Paulus preek oor Jesus: Gekruisig, begrawe, en bo alles, OPGESTAAN!!Daar was talle ooggetuies wat van Sy opstanding kan getuig : die apostels, Sy broer Jakobus en ook 'n groep van ... Read More
23 Maart 2025
March 24th, 2025
Genesis 20:1-18Die Here gee uitkoms vir Sara!Omdat Abraham bang was sê hy vir Abimeleg, soos vroeër vir Farao, dat Sara sy suster is.Sy was sy halfsuster, maar ook sy vrou!Soos met Farao wou Abimeleg ... Read More
22 Maart 2025
March 21st, 2025
Psalm 132As die Israeliete opgetrekte het as pelgrims na Jerusalem dan was hierdie een van die liedere wat hulle gesing het!Hoe die Here in Dawid sê hart 'n begeerte gegee het om vir die Here 'n huis,... Read More
21 Maart 2025
March 20th, 2025
1 Korintiërs 14:1-40Liefde het orde tot gevolg!Paulus moedig ons aan om die gawes met goeie smaak en in orde aan mekaar te bedien.Tale praat sê hy is vir jou binnekamer ('n gebedstaal).Jou gees bid so... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
