22 Okt 2025
October 21st, 2025
Job 9:1-35“God is so wys en so magtig. Wie sal ooit Hom kan teenstaan en ’n saak teen Hom wen?”‭‭JOB‬ ‭9‬:‭4‬ ‭NLV‬‬Job antwoord Bildad en sy frustrasie met die Here is baie duidelik.Hy reken verkeerd...  Read More
21 Okt 2025
October 20th, 2025
Johannes 9:13-41Die man wat blind gebore was en deur Jesus se wonderwerk genees is getuig van Jesus nog voordat hy Hom met sy eie oë gesien het. Onthou Hy het hom na Siloam gestuur om die modder van s...  Read More
20 Okt 2025
October 20th, 2025
Eksodus 30:1-38Die Wierook altaar wat voor die Allerheiligste gestaan het en daagliks wierook op geoffer was en een maal 'n jaar bloed op die horings daarvan gesprinkel het, verteenwoordig in Christus...  Read More
19 Okt 2025
October 19th, 2025
Job 8:1-22Bildad gee vir Job raad maar begin deur hom uit te trap en te sê dat Job en sy kinders verkeerd gedoen het daarom het slegte goed met hulle gebeur.Maar slegte goed gebeur ook met goeie mense...  Read More
18 Okt 2025
October 17th, 2025
Johannes 9:1-12Jesus neem 'n blinde man en genees sy sig deur modder gemaak van sy spoeg en grond te vat aan te smeer op sy oë en Hom in Siloam in Jerusalem in die bad wat vir reinigings water gebruik...  Read More
17 Okt 2025
October 16th, 2025
Eksodus 29:1-46Die toewyding van die hoëpriester word hier deeglik beskryf.Dit begin by Aaron die eerste hoëpriester maar die amp is lewenslank en oorerflik van Aaron se seuns aan.Die salwing in die a...  Read More
16 Okt 2025
October 15th, 2025
Job 7:1-21Job bekla sy lot by die Here.Hy beskryf hoe dit met sy liggaam gaan, die swere en pyn wat hy verduur saam met die emosionele depressie waardeur hy gaan.Dit is hoekom hy vir die Here vra om e...  Read More
15 Okt 2025
October 14th, 2025
Johannes 8:48-59Die gesprek tussen Jesus en die Fariseërs gaan voort: hulle beskuldig Hom.Hulle sê Jesus is 'n Samaritaan en het 'n demoon.Jesus sê Hy het nie 'n demoon nie, maar oor Sy Samaritaan-ska...  Read More
14 Okt 2025
October 14th, 2025
Eksodus 28:1-43Aaron die hoëpriester se kleed word beskryf.Buiten sy duur geweefde klere van rooi, blou en pers moes hy ook op sy skouers 2 edelstene met die 12 stamme se name op sy skouers dra.Hy moe...  Read More
13 Okt 2025
October 13th, 2025
Job 6:1-30Job beantwoord vir Elifas en sy ander vriende wat hom wil teregwys want hulle neem aan Job het iets verkeerds gedoen en daarom kry hy swaar.Ons weet egter as gevolg van die sondeval gaan dit...  Read More
12 Okt 2025
October 12th, 2025
Johannes 8:31-47Jesus kontrasteer die Waarheid teen die leuen en almal wat in die Waarheid glo en leef teenoor almal wat die leuen bly glo.Jesus noem die ongelowige Fariseërs: kinders van die duiwel, ...  Read More
11 Okt 2025
October 11th, 2025
Eksodus 27:1-21Moses praat verder met die volk oor die altaar waarop die priesters daagliks moes offer vir die Israeliete.Hy beskryf ook weer die fyn linne gordyn wat die omheining uit moes maak van d...  Read More
10 Okt 2025
October 9th, 2025
Job 5:1-27Elifas gee nog verdere raad aan Job en moedig sy vriend aan om die Here te soek!“My raad aan jou is: Gaan na God toe en stel jou saak aan Hom.”‭‭JOB‬ ‭5‬:‭8‬ ‭NLV‬‬ By die Here sê Elifas is ...  Read More
9 Okt 2025
October 9th, 2025
Johannes 8:12-30Jesus redeneer verder met die Jode in die Tempel terrein en tydens die Ligtefees met die Loofhutte-fees staan Hy op en sê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in...  Read More
8 Okt 2025
October 7th, 2025
Eksodus 26:1-37Moses kry in detail opdrag hoe om die tentheinings te maak met die 66 pale wat om die Tabernakel kom. (Daar is 66 boeke in ons Bybel).Hy beskryf die materiaal en pale asook die Tent wat...  Read More
7 Okt 2025
October 7th, 2025
Job 4:1-21Elifas die vriend van Job bemoedig hom.Hy sê vir Job dat regverdiges deur die Here beskerm sal word.Die wat onregverdig plant is soos leeus sonder tande. Petrus beskryf satan as 'n brullende...  Read More
6 Okt 2025
October 6th, 2025
Johannes 8:1-11Jesus is nog steeds in Jerusalem vir die Loofhutte-fees!Nou bring godsdienstige Jode 'n vrou wat in owerspel gevang is na Hom toe.(Waar is die man betrokke by die sonde?)Jesus weet dat ...  Read More
5 Okt 2025
October 4th, 2025
Eksodus 25:1-40Die Israeliete gee met oorgawe kosbare goud, edelgesteentes en ander materiaal waarmee die Tabernakel en sy toebehore gebou moes word.Onthou hierdie klomp slawe het op 'n bo-natuurlike ...  Read More
   NewerOlder