7 Julie 2025
July 7th, 2025
Eksodus 2:11-25Moses word as 'n Egiptiese prins groot.Hy vergeet egter nie sy Hebreeuse grootword nie en uit frustrasie met die mishandeling wat hy sien van die Egiptenare teenoor die Israeliete maak ...  Read More
6 Julie 2025
July 7th, 2025
Spreuke 12:1-14Bly leerbaar!Moenie dink jy weet alles en verwaand wees oor jou kennis nie!Wat jy dink en wat jy sê maak baie saak.Dit sal mens dan sien in wat jy doen!Om reg te doen bring die Here eer...  Read More
5 Julie 2025
July 7th, 2025
Kolossense 4:1-6Bid!Hou aan om te bid al is jy moedeloos!Bid vir Herlewing!Bid dat die evangelie, die goeie nuus van Sy Koninkryk, ons land sal omdraai op elke vlak.Bid vir die wat die evangelie verko...  Read More
4 Julie 2025
July 7th, 2025
Eksodus 2:1-10Moses word gebore.Hy was uit die stam van Levi.Sy ma beskerm hom en steek hom weg in 'n biesie mandjie.Letterlik in die Hebreeus: 'n ARK.Hy word uit die Nyl gered deur Farao se dogter en...  Read More
3 Julie 2025
July 3rd, 2025
Spreuke 11:17-31Vrygewige mense dra die seën van die Here oor hul lewens.Oordeel en wysheid is wat guns in regverdiges se lewe bring en dit is waarmee hulle vrygewig kan wees.“Mense wat ’n ander iets ...  Read More
2 Julie 2025
July 3rd, 2025
Kolossense 3:18-25Soos aan die einde van baie van Paulus se briewe adresseer hy nou verskillende groepe in die kerk. Hy begin by vroue en dan mans, kinders, vaders en dan slawe voordat hy almal weer a...  Read More
1 Julie 2025
June 30th, 2025
Eksodus 1Die Israeliete het in Egipte baie mense geword. Die Here het hulle geseën maar die Egiptenare het vir hulle bang geword.Daarom laat hulle die Israeliete vir hulle werk, later maak hulle die H...  Read More
30 Junie 2025
June 30th, 2025
Spreuke 11:1-16Integriteit,Nederigheid,Opregtheid,Regverdig wees,Gehoorsaam,Betroubaar,En verstandig:Word gebruik om mense wat die Here dien te beskryf en as ons vanuit die Nuwe testament hulle gelowi...  Read More
29 Junie 2025
June 30th, 2025
Kolossense 3:1-17Hoe leef ons asof ons saam met Christus uit die dood opgewek is:Soos heiliges!Soos iemand wat sy denke kom vernuwe :“Bedink die dinge daarbo, nie die dinge op aarde nie.”‭‭Kolossense‬...  Read More
28 Junie 2024
June 30th, 2025
Genesis 50Na Jakob se dood begrawe Josef en sy seuns hom in Kanaän waar Abraham en Jakob se ouers begrawe is.Josef se broers is toe na Jakob se dood baie bang dat Josef sou wraak neem teen hulle oor h...  Read More
27 Junie 2025
June 26th, 2025
Spreuke 10:18-32Die mond van 'n regverdige bring lewe en voorspoed, dit voorsien vir ander en maak dat mens in vreugde leef!Maar die woorde van 'n goddelose mens (dus iemand wat nie in die Here glo ni...  Read More
26 Junie 2025
June 26th, 2025
Kolossense 2:13-23Om reëls en wette en gebruike as jou godsdiens te beskou is soos om 'n gesprek met 'n skaduwee te hê verduidelik Paulus.Hoekom sal ons dit doen?Gesels eerder met die Een wie se skadu...  Read More
25 Junie 2025
June 25th, 2025
Genesis 49Net voor sy vredevolle dood spreek Jakob 'n seën uit oor elkeen van sy 12 seuns!Die eerste 3 se seën is nie so goed nie agv hulle onderskeie sondes, maar Juda kry 'n lang pragtige seën.Ons l...  Read More
24 Junie 2025
June 25th, 2025
Spreuke 10:1-17Salomo gee wyse raad aan elke jong mens wat suksesvol wil leef.“Wie ag slaan op vermaning, is op pad na lewe; maar wie teregwysing in die wind slaan, lei ander op 'n dwaalweg.”‭‭Spreuke...  Read More
23 Junie 2025
June 23rd, 2025
Kolossense 2:1-12Jesus is die geheim wat Paulus verkondig!“Noudat julle Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle lewe soos mense wat aan Hom verbonde is.”‭‭KOLOSSENSE‬ ‭2‬:‭6‬ ‭Wedergeboorte i...  Read More
22 Junie 2025
June 22nd, 2025
Genesis 48Jakob kruis dalk sy hande as hy Josef se twee seuns seën omdat hy as jongste ook die groter seën ontvang het.Efraim en Manasse sou deel wees van die 12 stamme van Israel.Selfs in Moses se ty...  Read More
21 Junie 2025
June 20th, 2025
Spreuke 9:13-18Dwaasheid word uitgebeeld as 'n straatvrou wat haar verbygangers nooi om in die geheim na haar te kom.Met luidrugtigheid kondig sy aan dat gesteelde water soet proe, maar haar verleidin...  Read More
20 Junie 2025
June 19th, 2025
Kolossense 1:13-29Christus is in julle, die hoop op die heerlikheid.Paulus noem dit 'n geheimenis, iets wat die wêreld nie met hulle verstand sal begryp nie.Ja ons is uit die duisternis in die Koninkr...  Read More
   NewerOlder