4 Okt 2025
October 3rd, 2025
Job 3:1-26Job praat vir die eerste keer na sy lang rou tyd.Instede daarvan om die Here te vervloek vra Job egter hoekom die dag aangebreek het waarop hy gebore was.Hy wens sy geboorte het nie gebeur n...  Read More
3 Okt 2025
October 3rd, 2025
Johannes 7:25-53Tydens die Loofhuttefees in Jerusalem het dit behoorlik gegons oor Jesus:Is Hy die Messias?Kyk al die Wonderwerke!Maar Hy kom dan van Galilea?Die Christus sou mos van Bethlehem kom?Ste...  Read More
2 OKT 2025
October 2nd, 2025
Eksodus 24:1-18Moses en 70 van die leiers van Israel gaan ontmoet die Here op die berg Sinai.Hulle eet saam met die Here!!!70 manne wat 'n Troonkamer ervaring met die Koning het!Daarna roep die Here v...  Read More
1 Okt 2025
October 1st, 2025
Job 2:1-13Job prys na al die rampe steeds die Here!Satan reken egter dat na alles wat gebeur het met Job, dit steeds te goed gaan met hom en dat Hy wel die Here sal vloek as hy siek is.Die Here laat t...  Read More
30 Sep 2025
September 30th, 2025
Johannes 7:1-24Min of meer die tyd van die jaar in Oktober as dit in Israel herfs is breek die Loofhuttefees aan en elke Jood was veronderstel om Jerusalem toe te gaan as pelgrim vir die fees.Jesus he...  Read More
29 Sep 2025
September 30th, 2025
Eksodus 23:1-32Nog sosiale en morele reëls word uiteengesit vir die Israeliete en vir ons.Ons moet net soos hulle eerbaar wandel en armes beskerm en versorg.Die beginsels bind 'n samelewing aanmekaar....  Read More
28 Sep 2025
September 27th, 2025
Job 1:1-22Job was 'n besonderse man met 'n goeie verhouding met die Here!Die Here het Job geweldig geseën.Op 'n dag het satan aan die Here gesê dat Job net die Here aanbid omdat hy so geseënd is.Daaro...  Read More
27 Sep 2025
September 27th, 2025
Johannes 6:16-71Jesus maak die storm stil toe Hy van oorkant die see van Galilea op die water aangeloop gekom het.Die skare wat Jesus gevoer het met 2 vissies en 5 brode het Hom gevolg na Kapernaum to...  Read More
26 Sep 2025
September 27th, 2025
Eksodus 22:1-31Hier begin Moses met Sosiale wette wat die fondasie van ons Romeins-Hollandse regstelsel uitmaak.Hy skuif ook oor na Morele wette wat vir ons vandag nog van toepassing is.Om nie te stee...  Read More
25 Sep 2025
September 24th, 2025
Spreuke 31:1-31Hierdie wyshede het koning Lemuel neergepen wat sy ma hom geleer het:Dit begin oor hoe om met armes en behoeftiges te werk, maar dan beskryf dit 'n deugsame vrou.Lemuel se ma leer hom w...  Read More
24 Sep 2025
September 24th, 2025
Johannes 6:1-15Jesus vermeerder die 2 vissies en 5 brode vir die skare mense wat Hom gevolg het.Nadat almal genoeg geëet het tel Sy dissipels 12 mandjies kos op.So net die kos wat oorgebly het was kla...  Read More
23 Sep 2025
September 23rd, 2025
Eksodus 21:12-36Die wet van Moses se bepalings oor die doodstraf word neergestippel maar die belangrikheid van rekonsiliasie word ook uitgewys.As jy of jou diere iemand skade doen moet jy hulle vergoe...  Read More
22 Sep 2025
September 23rd, 2025
Spreuke 30:1-33Hierdie hoofstuk is deur Agur, seun van Jake geskryf.Agur verheerlik die Here in die eerste 6 verse:Hoe groot is die Here? Elke Woord van God is gelouter .Hy vra vir die Here iets wat P...  Read More
21 Sep 2025
September 20th, 2025
Johannes 5:24-47Jesus bespreek hier Sy verhouding met die Vader aan die wat Hom beskuldig van lastering.In Sy gesprek maak Hy selfs Sy liefde bekend aan die wat vyandig is met Hom en Sy begeerte dat h...  Read More
20 Sep 2025
September 20th, 2025
Spreuke 29:1-27Wanneer die regverdige in beheer is in ń land, is daar vreugde.Wysheid in kinders bring vreugde vir hulle ouers. Kinders wat gedissiplineer word  leer hierdie wysheid deur hulle dissipl...  Read More
19 Sep 2025
September 18th, 2025
Spreuke 29:1-27Wanneer die regverdige in beheer is in ń land, is daar vreugde.Wysheid in kinders bring vreugde vir hulle ouers. Kinders wat gedissiplineer word  leer hierdie wysheid deur hulle dissipl...  Read More
18 Sep 2025
September 18th, 2025
Johannes 5:1-23 By die Bad van Betesda het menigte siekes saamgedrom omdat hulle geglo het dat ń engel die water roer en dan sal die eerste een wat in die water ingaan, genees word.Jesus genees en res...  Read More
17 Sep 2025
September 16th, 2025
Exodus 20:1-26Vers 1-17 is die verbondswette wat die Here vir Moses en die volk gegee het. Jesus gee spesifieke voorbeelde hoe Sy lering hierdie wette kom vervul in die Nuwe Testament in Matt 5:21-37....  Read More
   NewerOlder