27 Nov 2025
November 26th, 2025
Job 21:1-34Job, in antwoord op Sofar se redenasies, sê dat dit baie goed gaan met goddeloses ook.Die Here straf nie noodwendig die slegte mense soos ons sou wou sien hulle straf moet lyk nie.Die impli... Read More
26 Nov 2025
November 26th, 2025
Johannes 15:1-17Jesus is die Wingerdstok en ons die lote wat uit Hom groei!Die Vader is die Boer wat snoei en in stand hou.Die doel van ons as lote is om vrug te dra!Vrugte kom net as ons verbind bly ... Read More
25 Nov 2025
November 24th, 2025
Eksodus 37:1-29Die detail wat Besaleël gemaak het met die meubels van die Heilige en die Allerheiligste is so mooi beskryf sodat ons presies kan weet hoe lyk die Ark, tafel van toonbrode, Menora en di... Read More
24 Nov 2025
November 23rd, 2025
Job 20:1-29Nog een van Job se vriende beskryf Job se lot as een wat boos is en 'n kwaaddoener.Sy beskrywing oor wat met bose mense gebeur is akkuraat maar Job is nie boos nie.Hierdie stuk bly egter as... Read More
23 Nov 2025
November 23rd, 2025
Johannes 14:15-31““ As julle My liefhet, sal julle my gebooie onderhou.”Johannes 14:15 AFR20Gehoorsaamheid wys ons Liefde vir die Here!Daarby gee Jesus ons Sy Heilige Gees om ons die Woord t... Read More
22 Nov 2025
November 21st, 2025
Eksodus 36:1-38Moses moet vir die volk sê om nie meer waardevolle offers na die vakmanne te bring nie want daar was te veel goud, silwer, brons en ander materiale.Daar was oorvloed al was hulle pas be... Read More
21 Nov 2025
November 20th, 2025
Job 19:1-29Job antwoord weer sy vriende en beskryf hulle woorde as verbryselend.Job besef hy is ook verwerp en verag deur sy familie, vriende en selfs sy diensknegte.Sy eie vrou bly van hom af weg omd... Read More
20 Nov 2025
November 19th, 2025
Johannes 14:1-14As gelowiges weet ons glo is sien! (2Kor. 5:7)As ons ons geloof in iets sit sien ons die uitkoms!Daarom verduidelik Jesus hier dat as ons in Hom glo sien ons Hom en die Vader!Hy verdui... Read More
19 Nov 2025
November 18th, 2025
Eksodus 35:30-35Die Here rig die regte mense op vir die regte tyd!Om die Tabernakel te kon bou het die Here vir Besaleël en Oholiab opgerig.Hulle was goed met hulle hande en met beplanning en kon boon... Read More
18 Nov 2025
November 17th, 2025
Job 18:1-21Bildad die "vriend" van Job stry verder met Job en redeneer weer dat alles wat sleg gaan met hom is omdat hy 'n boosdoener en 'n goddelose is!Bildad stry dat dinge nie verander nie!As dit ... Read More
17 Nov 2025
November 16th, 2025
Johannes 13:18-38Judas Iskariot en Jesus het albei geweet van die veraad wat voorgelê het en dat die dissipel Hom aan die Sanhedrin sou uitlewer.Die ander dissipels het dit egter nie verstaan of agter... Read More
16 Nov 2025
November 15th, 2025
Eksodus 35:1-29Moses gee die wet sê bepalings oor die Sabbatdag!In die Ou Testament moes die mense werk en offers bring om die 7de dag (Saterdag) te kon rus.In die Nuwe testament as gelowiges is ons i... Read More
15 Nov 2025
November 14th, 2025
Job 17:1-16Job is moedeloos en sonder hoop.Job besef sy vriende sê raad is nie wys nie.As hulle verkeerdelik die afleiding maak dat sy swaarkry eintlik is omdat hy sondig is dan besef Job ook dat hull... Read More
14 Nov 2025
November 13th, 2025
Johannes 13:1-17Met die paasmaaltyd begin Jesus die aand deur Sy dissipels se voete te was.Hy was Petrus se voete teen die sê wil, want Petrus verstaan nie dat die Here gekom het om te dien nie!Jesus ... Read More
13 Nov 2025
November 12th, 2025
Eksodus 34:15-35Moses kry opdragte van die Here af en Moses kom stralend uit die Here se teenwoordigheid met die twee kliptafels met die 10 gebooie daarop.Dit is na 'n bo-natuurlike vas van 40dae (son... Read More
12 Nov 2025
November 11th, 2025
Job 16:1-22Job is besig om vir sy vriende te sê dis nie hoe vriende mekaar dra in moeilike tye nie.Ek dink ons moet mekaar bemoedig en bystaan as dit sleg gaan en nie mekaar nog verder kritiseer nie.D... Read More
11 Nov 2025
November 10th, 2025
Johannes 12:37-50Al het Jesus baie wonderwerke en tekens gedoen voor die Israeliete in Sy tuis omgewing, Galilea, en in Judea, het baie nie in Hom geglo nie en baie wat wel in Hom geglo het was bang v... Read More
10 Nov 2025
November 9th, 2025
Eksodus 34:1-14Die Here sluit 'n verbond met Israel deur Moses.Moses bring weer 2 kliptablette sodat die 10 gebooie daarop geskryf kan word.Die Here bevestig net weer met Moses dat Hy die enigste God ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
