11 Julie 2024
July 10th, 2024
Psalm 16Dawid het besef dat ten spyte van sy omstandighede, lê sy shalom, sy vreugde en vrede in sy verhouding met die Here! Die Een wat voorsien, jou in nuwe situasies in lei en die Een wat jou daar ... Read More
10 Julie 2024
July 10th, 2024
Psalm 15Dawid skuif die Ark van die verbond na Jerusalem en sit ñ ander tipe Tabernakel daaroor.Sy tent was een waar die Ark in die middel was en die lofprysing spanne konstant om die Ark gestaan en s... Read More
9 Julie 2024
July 8th, 2024
Lukas 8:16-21Elkeen van ons wat “verlig” word deur die evangelie se Waarheid het ñ keuse:Ons kan dit ignoreer en dit sal wees soos om ñ lamp onder ñ emmer weg te steek.Dit is dus sinneloos en gevaarli... Read More
8 Julie 2024
July 7th, 2024
Psalm 14Net ñ dwaas dink daar is nie God nie!Net ñ dwaas sê vir homself hy kan lewe soos wat hy wil.Net ñ dwaas dink dat wat jy doen niks met die Here te doen het nie!Net ñ dwaas maak nie op die Here... Read More
7 Julie 2024
July 6th, 2024
Psalm 13Dawid besef dat hy angs en depressie moet beveg met gebed en lofprysing!Die vyand sal wen as ons dink die Here het ons vergeet en ons omstandighede is buite beheer!Nee die Waarheid is:Die Here... Read More
6 Julie 2024
July 6th, 2024
Lukas 8:1-15V. 3 Wat beteken dit om die Here met jou besittings te dien soos die vroue?Die gelykenis van die Saaier gaan oor ons terugvoer op die Woord wat ons ontvang:“Dit is dan die gelykenis: Die s... Read More
5 Julie 2024
July 4th, 2024
Psalm 12Dawid as koning beleef geweldig baie mense om hom wat lieg en grootpraat en so hulle integriteit in twyfel stel.Hy besef egter dat die Here Waarheid is:“Wat die Here sê, dit bedoel Hy. Sy belo... Read More
4 Julie 2024
July 4th, 2024
Psalm 11Die Here IS in beheer!Moenie moed verloor of na die omstandighede bly kyk nie!Nee, weet die Here is aan jou kant, besig om vir jou te veg.“Want die Here is regverdig; Hy het geregtighede lief;... Read More
3 Julie 2024
July 3rd, 2024
Lukas 7:36-50Jesus leer Simon die fariseër oor ñ lewe van dankbaarheid.As jy besef wie Jesus is en hoeveel van jou sondes, Hy vergewe dan sal jy nie anders kan om in oordadige dankbaarheid vir Hom iet... Read More
2 Julie 2024
July 2nd, 2024
Psalm 10Die goddelose mens word hier deur die psalmdigter beskryf as hoogmoedig en arrogant, wat ook die Here se bestaan betwyfel.Sulke mense maak skelm planne want hulle ontbreek integriteit en daaro... Read More
1 Julie 2024
July 1st, 2024
Psalm 9“En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o Here!”PSALMS 9:11 AFR53Dawid weet uit ondervinding dat die Here getrou is!Dit is Sy karakter!Daa... Read More
30 Junie 2024
June 30th, 2024
Lukas 7:11-35Ons moet by die Here se evangelie aanpas en nie Dit by ons nie!As Jesus oor Johannes die doper praat verduidelik Hy dat nie dit wat die doper of Jesus self sê gemaklik is om te gehoorsaam... Read More
29 Junie 2024
June 29th, 2024
Psalm 8Dawid besing die Here se skeppende almag in die mooi lied!Daarna gaan hy oor om na die mens se outoriteit oor die skepping te verwys en dit te stel dat die Here ons aanstel om te regeer oor die... Read More
28 Junie 2024
June 28th, 2024
Psalm 7Dawid vra die Here om vir hom te veg teen mense wat hom wil teen staan.Dawid besef dis beter om die Here te eer as om oor vyandskap te dink.“Ek wil die Here loof na sy geregtigheid en die Naam ... Read More
27 Junie 2024
June 27th, 2024
Lukas 7:1-10Die Romeinse Centurion, wat se dienskneg siek was, het Jode gevra om namens hom Jesus te versoek vir genesing.Jesus stap egter self na die heiden se huis toe.Maar met baie respek en deerni... Read More
26 Junie 2024
June 26th, 2024
Psalm 6Berou!Ons gebed moet begin by ñ hartseer berou oor sonde soos Dawid hier beskryf:Sy bed swem in trane!Ware heiligmaking en wandel met die Here loop hand aan hand met ware berou en belydenis voo... Read More
25 Junie 2024
June 24th, 2024
Psalm 5“In die môre, Here, sal U my stem hoor; in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.”PSALMS 5:4 Dit bly maar net kosbaar om in die oggend jou eerste tyd vir die Here te gee!Ek wil jou ... Read More
24 Junie 2024
June 24th, 2024
Lukas 6:39-49Dit help nie ons christenskap is praat alleen nie!Dit wat jy glo en praat moet in dade oorgaan!Dit is hoe mense sal weet of jy die Here dien: nie deur dit wat jy sê nie, maar deur dit wat... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
