22 September 2024
September 21st, 2024
Lukas 16Jesus leer Sy dissipels dat jy nie God en Mammon (geld) gelyk kan dien nie.M.a.w, jy moet die Here prioritiseer bo werk en geldmaak en dit nie najaag asof dit 'n afgod is nie.Hy begin die gede... Read More
21 September 2024
September 21st, 2024
Psalm 64Daar is planne wat mense in die geheim smee.En daar is God se plan wat volmaak is!Dawid moedig ons aan om insig te hê en die Here se plan vir ons te soek!Ons kan ons nie aanhou bekommer oor di... Read More
20 September 2024
September 19th, 2024
Psalm 63O God!U is my God!Ek smag na U!Dawid kruip in die woestyn weg, want daar is vyande wat sy lewe soek en leuens oor hom vertel.Hy vra die Here om met hulle te deel en kom by sy eie lot uit as hy... Read More
19 September 2024
September 18th, 2024
Lukas 15:11-32Die gelykenis van die verlore seun openbaar die Here se hart oor die verlorenes en die wat Hom uit gewoonte dien.Die seun wat weg gaan en in sonde alles verloor en terug kom met 'n gebro... Read More
18 September 2024
September 18th, 2024
Psalm 62By die Here is daar Krag (deur Sy Heilige Gees) en Liefde!!Al is ons lewe net soos 'n asemteug voor die Here, kan ons rus vind by Hom!As mense teen ons leuens versprei en negatief praat oor on... Read More
17 September 2024
September 17th, 2024
Psalm 61Daar was kere wat Dawid uit Jerusalem moes gaan en selfs in die tyd van Absolom se rebellies moes vlug uit die stad.Dis net 'n plek, maar 'n plek waar jy aanbid en die Here aanroep raak vir jo... Read More
16 September 2024
September 15th, 2024
Lukas 15:1-10Met die gekla van die hoogs heilige godsdienstige leiers oor Jesus se keuse van vriende, verduidelik Hy vir hulle dat verlorenes vir Hom belangrik is.Soos die een skaap wat weg is, sal Hy... Read More
15 September 2024
September 14th, 2024
Psalm 60“U beskerm almal wat by U kom wegkruip. U spaar almal wat U dien se lewe. U beskerm hulle teen hulle vyande.”Psalms 60:6 Dawid en sy mense het talle vyande gehad wat hulle omring het.P... Read More
14 September 2024
September 14th, 2024
Psalm 59As mense oor jou lieg en jou reputasie skade doen, gee hulle aan die Here oor. Hy sal hulle uitsorteer.Hy weet wie is reg en wie is verkeerd : Hy sal vir jou baklei!“Ek sal lofliedere sing om ... Read More
13 September 2024
September 12th, 2024
Lukas 14:26-35Jesus praat van die prioriteite om 'n dissipel van Hom te wees!Hy kom eerste!Voor jou liefde vir huweliksmaat, kinders, familie, werk of goed!As ek en jy Hom wil volg kos dit ons hele le... Read More
12 September 2024
September 11th, 2024
Psalm 58Mense met gesag wat dit misbruik deur te lieg en verkeerd op te tree teenoor regverdiges was ook in Dawid se tyd ñ probleem soos wat dit vir ons is.Dawid bid vir beskerming teen sulke mense en... Read More
11 September 2024
September 11th, 2024
Psalm 57Dawid kruip in grot weg vir sy lewe! Saul sy skoonpa, mentor en koning wil hom doodmaak!Daarom bid hy:“God, wees asseblief goed vir my. Wees goed vir my, want ek kruip by U weg. U moet my besk... Read More
10 September 2024
September 9th, 2024
Lukas 14:1-25Jesus genees op die Sabbat, want jy help iemand in ñ noodgeval! As “die kalf in die put is” dan is die taak belangriker as die ritueel!Daarom praat Jesus verder oor nederigheid!Moenie arr... Read More
09 September 2024
September 9th, 2024
Psalm 56Dawid wat die Filistyn Goliat verslaan het word deur die Filistyne in Gat gevang en gemartel.Hy skryf hierdie psalm in sy gevangeniskap oor die Here se goedheid en weet dat die Here getrou sal... Read More
08 September.2024
September 8th, 2024
Psalm 55Hierdie Psalm beskryf ń rebellie, verraad of ń 'power struggle' wat teen Dawid geloods was deur iemand wie hy vertrou het en met wie hy goed bevriend was.Was jy al ooit gewikkel in ń soortgely... Read More
07 September 2024
September 7th, 2024
Lukas 13:31-35Wanneer Jesus met liefdevolle deernis Jerusalem se naam twee keer herhaal, openbaar Hy ń diep emosie oor die feit dat hulle voortdurend Sy liefde, toenadering en beskerming verwerp het.H... Read More
06 September 2024
September 5th, 2024
Psalm 54Saul het voortdurend probeer om Dawid om die lewe te bring.Ons beleef ook vervolging soos Dawid hier van praat, dit is deel van Christenskap.Dawid het egter in elke teenstand en agtervolging s... Read More
05 September 2024
September 5th, 2024
Psalm 53ñ Dwaas se gedagtes is gerig daarop om vernietiging te saai. Hy dink in sy hart dat daar geen God is nie.Tog sê Dawid dat die Here die aarde deursoek om te kyk wie verstandig gaan optree.Kies ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
