28 Oktober 2024
October 28th, 2024
Lukas 19:28-44Jesus ry op ñ jong donkie vul Jerusalem binne!Hierdie triomfanklike in ry in die Dawidstad in word fyn beplan deur Jesus!Dan kan die mense nie anders as om in afwagting vir die Messias H...  Read More
27 Oktober 2024
October 26th, 2024
Psalm 88Die Psalmdigter is dalk gevorderd in jare, maar hy is verseker depressief!Hy bid en pleit vanuit sy depressie om deur die Here gehoor te word!Al is jou omstandighede sleg: die Here hoor jou st...  Read More
26 Oktober 2024
October 25th, 2024
Psalm 87Sion die berg waarop Jerusalem gebou is word besig in die psalm!Dus gaan die psalm oor 'n Belofte dat die buurland van Egipte en babilon, Filistea (Gaza) en Tirus (Libanon) asook Kus (Afrika),...  Read More
25 Oktober 2024
October 24th, 2024
Lukas 19:11-27Rentmeesterskap!Soos in die gelykenis vertrou ons Here aan ons baie toe!Hy gee ons talente en geleenthede!Nou moet ons daarmee woeker en nie net bloot bewus wees daarvan nie!Is jy besig ...  Read More
24 Oktober 2024
October 23rd, 2024
Psalm 86Die Here help en vertroos ons!!Hy beskerm en red ons!!Hy is die God van wonders!Hy is die Waarheid wat geloof moet word!Hy is barmhartig en genadig!!Here, ons aanbid U en het U lief!!U is ons ...  Read More
23 Oktober 2024
October 22nd, 2024
Psalm 85Die Here vergewe en herstel!Daarom bid ons soos die Psalmdigter vir ons land vandag en vra die Here vir herlewing in ons land!Waar waarheid, geregtigheid en vrede heers maak die Here die land ...  Read More
22 Oktober 2024
October 22nd, 2024
Lukas 19:1-10In Jerigo gaan staan Jesus by wildevyeboom en praat met die kort tollenaar Saggeus.Jesus besoek toe sy huis, en ten spyte van die publiek se opinie kom die ryk man tot bekering en vergoed...  Read More
21 Oktober 2024
October 21st, 2024
Psalm 84Alle Israeliete moes 3 keer 'n jaar (tydens die groot feeste) op trek na Jerusalem!Die pelgrimstog het hulle dan weer by die Tempel uitgebring, dan het veral die wat vêr bly in verwondering ge...  Read More
20 Oktober 2024
October 20th, 2024
Psalm 83Hierdie psalm kon net sowel vandag geskryf wees.Israel beleef ook aanvalle en komplotte teen hulle vanaf hulle nabye bure en die in die omgewing.As die Here jou egter in 'n plek sit om daar Sy...  Read More
19 Oktober 2024
October 18th, 2024
Lukas 18:35-43Jesus genees 'n blinde man by Jerigo!Die blinde het gehoor dis Jesus en het toe klip hard uit geroep :Seun van Dawid wees my genadig!Dit het Jesus se aandag getrek en Hom laat vra wat di...  Read More
18 Oktober 2024
October 18th, 2024
Psalm 82Jesus haal die psalm aan in Joh. 10:34.Uit die konteks sien ons dat die "gode" waarna die psalm verwys, dui op mense met outoriteit wat dit verkeerd gebruik en nie die verdruktes versorg nie.H...  Read More
17 Oktober 2024
October 17th, 2024
Psalm 81Kom ons loof ook die Here met alles wat ons het in 'n feestyd!Israel was veronderstel om afgodediens te verwerp en net hulle God (YHWH) te dien!Maar, hulle het teleurstellend baie keer terug g...  Read More
16 Oktober 2024
October 15th, 2024
Lukas 18:18-34Jesus beklemtoon dat die ewige lewe slegs verkry kan word deur verhouding met Hom!Om Jesus met alles in en van jou te dien en te aanbid bring ons by lewe, maar soos met die ryk jong man ...  Read More
15 Oktober 2024
October 14th, 2024
Psalm 80'n Verslae Israel pleit by die Here om hulle weer te herstel!Die metafoor van 'n wingerd wat vanaf Egipte gekom het en geplant is en groei na die Middellandse see en na die Jordaan rivier is s...  Read More
14 Oktober 2024
October 13th, 2024
Psalm 79Genade!Die volk pleit om genade nadat die Babeloniërs die stad Jerusalem omsingel en geplunder het.Die Tempel is verwoes en baie mense vermoor en boonop is die res van die volk in ballingskap ...  Read More
13 Oktober 2024
October 12th, 2024
Lukas 18:9-17Here mag ons soos kindertjies na U toe kom!Mag ons op ons bors slaan en nederig na U toe kom!Die Here soek nie geleerde verwaandheid soos die Fariseër nie, maar 'n berouvolle en eerlike h...  Read More
12 Oktober 2024
October 11th, 2024
Psalm 78Ons moet ons kinders leer van die Here!Ons moet hulle so vertel van wat Hy vir ons gedoen het, dat hulle ook hulle kinders sal vertel!Asaf lê die geskiedenis van Israel uit en gee so vir die m...  Read More
11 Oktober 2024
October 10th, 2024
Psalm 77Asaf skryf  hoe dit vir hom voel asof God hom nie hoor nie, maar tog weet hy uit sy ervaring van die verlede en uit geskiedenis dat die Here getrou is en dat die Here red!Al voel jy nie of die...  Read More
   NewerOlder