20 Desember 2024
December 20th, 2024
Lukas 23:13-25Drie keer verklaar Pilatus, wat die hoogste geregtelike gesag in Jerusalem gehad het, vir Jesus as onskuldig!Drie maal stel die Romeinse goewerneur voor aan die Joodse raad dat hy Jesus ...  Read More
19 Desember 2024
December 19th, 2024
Lukas 23:13-25Drie keer verklaar Pilatus, wat die hoogste geregtelike gesag in Jerusalem gehad het, vir Jesus as onskuldig!Drie maal stel die Romeinse goewerneur voor aan die Joodse raad dat hy Jesus ...  Read More
18 Desember 2024
December 17th, 2024
1 Johannes 4:9-18God is liefde en as ons wil hê mense moet Sy liefde beleef moet ons in ons optrede Sy liefde aan ander mense wys.Ons is dus agente van Sy liefde hier op aarde.As ons Hom regtig lief h...  Read More
17 Desember 2024
December 17th, 2024
Psalm 115"Our hearts are idol factories" het Calvyn gesê.Hier moedig die Psalmdigter ons aan om die Here te aanbid en nie ons eie afgodery nie!Moenie wat vir jou belangrik is bo God stel nie!“Julle al...  Read More
16 Desember 2014
December 16th, 2024
Lukas 23:1-12Jesus verskyn voor Pilatus en voor Herodus wat oor Galilea regeer (hy was toevallig in Jerusalem). Beide vind Hom nie skuldig nie maar uit vrees vir die Jode kan hulle Jesus ook nie vrysp...  Read More
15 Desember 2024
December 14th, 2024
1 Johannes 4:1-8Valse leraar en profete is volop: hulle kom met 'n ander gees as die Heilige Gees!Hulle gehoorsaam nie die woord nie en wat hulle doen kom nie uit liefde nie!As ek en jy aan die Waarhe...  Read More
14 Desember 2024
December 14th, 2024
Psalm 114Die Psalmdigter neem die Wonderwerke wat in die natuur gebeur het en beskryf dit as die skepping wat vir die Skepper ontsag het en bewe!Daarom moet mense die natuur se voorbeeld volg en ook m...  Read More
13 Desember 2024
December 12th, 2024
Lukas 22:63-71Die Joodse soldate, wagte van die Tempel wat Jesus bewaak het, slaan en spot Hom.As hulle sê Hy moet profeteer wie Hom slaan, dan ken Hy elkeen van hulle wat Hy geskep het deur en deur m...  Read More
12 Desember 2024
December 12th, 2024
1 Johannes 3:11-24“En dít is sy gebod: Ons moet in sy Seun, Jesus Christus, glo en ons moet mekaar liefhê ooreenkomstig die gebod wat Hy ons gegee het.”‭‭1 JOHANNES‬ ‭3‬:‭23‬ ‭AFR83‬‬Ons het die Heili...  Read More
11 Desember 2024
December 10th, 2024
Psalm 113Dit is ons werk: om die Here te loof en te prys!Ons plig is ook om almal in die wêreld attent te maak van Sy getroue goedheid sodat almal Hom kan loof!Here dankie ook vir die belofte van kind...  Read More
10 Desember 2024
December 9th, 2024
Lukas 22:54-62Soos Jesus vooraf vir Petrus in sy verwaandheid gesê het, het die natuurlike leier onder die dissipels die Here verloën.Drie keer het hy ontken dat hy 'n volgeling van Jesus was.Later in...  Read More
09 Desember 2024
December 8th, 2024
1 Johannes 3:1-10Ons is kinders van die Lewende God!Wat 'n voorreg dat die Here ons kinders noem!!Nou moet ons as Sy kinders leef sonder sonde, of ons moet in ons heiligmaking pad sonde beveg en alles...  Read More
08 Desember 2024
December 7th, 2024
Psalm 112Daar is soveel seën opgesluit vir die wie in geregtigheid wandel... die persoon wat sy karakter bou op die riglyne in die Woord van die Here.Hy is so geseënd dat hy oorvloei in goedheid in an...  Read More
07 Desember 2024
December 6th, 2024
Lukas 22:47-53Judas verloën Jesus met ń soen... iets wat bedoel is vir iemand vir wie jy lief is.Jesus is bekend met hoe die Vader die hele proses uitgewerk het waarin Hy op die regte tyd op die regte...  Read More
06 Desember 2024
December 5th, 2024
1 Johannes 2:18-28Johannes waarsku die gelowiges teen die Antichris, maar ook teen mense wat hulle rug op Christus gedraai het en gelowiges probeer mislei.1 Johannes 2:23 Elkeen wat die Seun ontken, h...  Read More
6 Desember 2024
December 5th, 2024
1 Johannes 2:18-28Johannes waarsku die gelowiges teen die Antichris, maar ook teen mense wat hulle rug op Christus gedraai het en gelowiges probeer mislei.1 Johannes 2:23 Elkeen wat die Seun ontken, h...  Read More
05 Desember 2024
December 5th, 2024
Psalm 111'n  Lof offer aan die Here.Aanbidding en lof vir die Here kom net wanneer ons Hom met ons hele hart aanbid. Ons harte moet onverdeeld op Hom gerig wees.Aan die einde van hierdie jaar 2024 bes...  Read More
04 Desember 2024
December 3rd, 2024
Lukas 22:31-46 Petrus belowe hy sal saam met Jesus deur gevangenisskap gaan, maar die Here weet dat oor 'n paar uur van daar af hierdie jong dissipel Hom sou verloën.Jesus bid egter vir Petrus sodat h...  Read More
   NewerOlder