07 Januarie 2025
January 6th, 2025
Lukas 24:13-35Jesus verskyn aan die 2 Emmaus gangers!Keopas en sy metgesel het die voorreg gehad om met die opgestane Jesus tyd te kon spandeer!!!Hulle besef egter nie dit is Hy nie.Hy verduidelik van... Read More
06 Januarie 2025
January 6th, 2025
3 Johannes 1-15Johannes skryf op 'n bejaarde ouderdom vir 'n vriend in die kerk, Gaius.Hy moedig hom aan om in die Waarheid te bly en om die mense wat die Here dien te bly help.Hy noem ook van die kon... Read More
05 Januarie 2025
January 6th, 2025
Psalm 119 :33-56Om die Here se Woord te gehoorsaam en Sy verordeninge die beginsels van jou lewe te maak, bring vreugde en rustigheid in alle aspekte van jou lewe.“Ek wil u wet voortdurend nakom, vir ... Read More
04 Januarie 2025
January 4th, 2025
Lukas 24:1-12Jesus het opgestaan!Sy opstanding op daardie 1ste opstandings-sondag was 1ste deur vroue beleef.Die vrouens wat Jesus se lyk wou gaan versorg na die sabbatdag verby was het engele ontmoet... Read More
03 Januarie 2025
January 2nd, 2025
2 Johannes 7-13Ons is nie veronderstel om vriende te maak, selfs nie eers te groet, die wat nie Jesus erken as God nie en 'n ander tipe Christenskap verkondig.“As iemand na julle kom en nie hierdie le... Read More
02 Januarie 2025
January 1st, 2025
Psalm 119:17-32Ons het Sy Woord nodig sodat ons kan ontdek wie Hy is!Die Woord openbaar die karakter van die Here en gee ons dan perspektief oor waar ons in pas en hoe groot Sy genade is.“Die pad van ... Read More
01 Januarie 2025
December 31st, 2024
Lukas 23:50-56Voorspoedige 2025!Stel jou voor Jesus was in 'n gebruikte graf begrawe soos meeste ander mense gedoen het in daardie tyd, met Sy opstanding sou daar 'n dispuut kon wees oor wie van die v... Read More
31 Desember 2024
December 30th, 2024
2 Johannes 1-6Johannes skryf die boek op 'n gevorderde leeftyd en daarom groet hy as "Oudste" die kerk en noem haar die "vrou".Sy (ons) is immers die bruid van Christus!Hy moedig ons aan om in die Waa... Read More
30 Desember 2024
December 30th, 2024
Psalm 119:1-16Hierdie Psalm gaan oor die Woord van die Here!As ons die beginsels en bepalings daarvan onderhou sal ons gelukkig wees en geseënd leef.“Hoe sal 'n jongmens sy lewenspad suiwer hou? Deur ... Read More
29 Desember 2024
December 28th, 2024
Lukas 23:44-49Jesus blaas Sy laaste asem uit aan die kruis in stik donker.Dit is asof die hele skepping rou!Met hierdie sonsverduistering en die aardbewing wat die Voorhangsel in twee laat skeur, sê d... Read More
28 Desember 2024
December 28th, 2024
1 Johannes 5:13-21Ons Ewige lewe het reeds begin!Die oomblik toe jy tot geloof gekom het!Toe jy wedergeborenes geword het het jy 'n kind van die Here geword en is ook nou broer of suster van ander med... Read More
27 Desember 2024
December 27th, 2024
Psalm 118Die Here se goedheid duur vir altyd!Hy beskerm ons altyd!Die Here is betroubaar meer as mense!“Ek sal nie sterf nie, maar lewe, en van die Here se werke vertel.”PSALMS 118:17 NLVHer... Read More
26 Desember 2024
December 26th, 2024
Lukas 23:36-43Jesus weier die suur wyn wat die pyn sou verdoof want Hy beleef die pyn en smaad vir jou en my.Die twee misdadigers weerskante van Hom se gesprek lei een om toe die Here te vra om genade... Read More
25 Desember 2024
December 24th, 2024
Geseënde Kersfees!Lukas 2:1-7Ons vier vandag Christus se geboorte, daarom lees ons vanoggend van die Seun wat Jesaja van geprofeteer het:“DIE volk wat in duisternis wandel, het 'n groot lig gesien;... Read More
24 Desember 2024
December 23rd, 2024
1 Johannes 5:1-12Om Die Here lief te hê beteken jy sal:1. Ander ook lief hê en2. doen wat die Here in Sy Woord sê!3. Glo in Jesus4. in oorwinning leef oor sonde (maw daarteen bly veg).Daarom is die ... Read More
23 Desember 2024
December 23rd, 2024
Psalm 117Die kortste psalm sê dat ons die Here moet prys vir Sy liefde en Sy goedheid!Here ons wil saam met al die volke U Naam kom groot maak!U is Eindeloos en ewig!...... Read More
22 Desember 2024
December 21st, 2024
Lukas 23:26-35Jesus word weggelei om gekruisig te word maar die marteling het Hom swak gemaak en daarom dra Simon van Sirene, 'n man uit Afrika, Sy kruis.Die vroue wat huil hoor by Jesus dat Jerusalem... Read More
21 Desember 2024
December 20th, 2024
Psalm 116Die Here is getrou!Hy beantwoord ons gebede!Hy help ons deur ons moeilike omstandighede!Die manier om dankie te sê is om "die beker van redding op te tel" met ander woorde:Jou bekering loof d... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
