12 Aug 2025
August 12th, 2025
Eksodus 10:1-29Die 8ste en 9de plaag tref Egipte omdat Farao 'n verharde hart gehad het.Sprinkane het alles wat groen was in Egipte opgeëet en daarna was daar 'n vreeslike donkerte in Egipte maar nie ... Read More
11 Aug 2025
August 11th, 2025
Spreuke 19:1-29Leuens en luiheid is dwaasheid!Oor en oor in Spreuke word ons aangemoedig om nie te lieg nie, want met leuens kom straf.Verder behoort ons ook ander aan te moedig en nie af te breuk nie... Read More
10 Aug 2025
August 9th, 2025
Efesiërs 6:1-9Paulus spreek na die huweliks pare 4 ander groepe in die kerk van Efese aan:Kinders en ouers asook slawe en hulle eienaars.Respek en eer gebeur deur gehoorsaamheid maar dis makliker as d... Read More
9 Aug 2025
August 9th, 2025
Eksodus 9:1-35Die 5de plaag tref: pes onder die vee!Maar die grootste wonderwerk is dat die Israeliete se vee, perde en donkies niks oorgekom het nie!Die 6 de plaag swere, affekteer net die Egiptenare... Read More
8 Aug 2025
August 8th, 2025
Spreuke 18:1-24Om lekker en goed saam met ander te leef het jy wysheid nodig!Let op wat jy sê en hoe jy ander behandel.Vereer die Here in jou verhoudings!“Die Naam van die Here is soos ’n veilige fort... Read More
7 Aug 2025
August 7th, 2025
Efesiërs 5:21-33Die huwelik is 'n plek van eerbied en liefde betoon teenoor mekaar.Die kerk word uitgebeeld as 'n bruid en elke vrou behoort haar man te ag soos ons Christus ons Bruidegom eer!Jesus as... Read More
6 Aug 2025
August 6th, 2025
Eksodus 8:19-32Die vierde plaag: steekvlieë, tref Egipte.Die land Gosen waar die Israeliete woon was egter sonder enige steekvlieë.Farao gee toestemming dat Moses en die Israeliete kan gaan offer, maa... Read More
5 Aug 2025
August 5th, 2025
Spreuke 17:1-28Vriendskap met vrede is so 'n wonderlike geskenk van die Here!Daarom moet ons dit koester om goeie vriende te hê!Tree met wysheid en vreugde op soek eerder vrede as twis.Bly eerder stil... Read More
4 Aug 2025
August 4th, 2025
Efesiërs 5:1-20Sooa dit heiliges betaam: Leef soos kinders van die Lig!!Koop die tyd uit, gryp die dag aan en volg die Here 100%!Moenie alternatiewe vir geluk soek soos dronk word en sonde nie, soek e... Read More
3 Aug 2025
August 3rd, 2025
Exodus 8:1-19Met die tweede plaag van paddas beloof Farao om die volk te laat gaan, maar verhard sy hart weereens. Tydens die derde plaag erken Farao se towenaars dat die plaag van luise ń aksie van ... Read More
2 Aug 2025
August 3rd, 2025
Spreuke 16:1-33Salomo beskryf die belangrikheid daarvan om ingestel te wees om die Here se stem te ken. Die mens neem ń besluit, maar sy keuses kan tot die dood lei.Wees wys, vertrou die Here, laat Hy... Read More
1 Aug 2025
August 1st, 2025
Efesiërs 4:17-32Paulus verduidelik dat ons dien van die Here begin om ons verstand te vernuwe.So as ons anders begin dink en fokus as toe ons nie die Here gedien het nie word ons breine geherprogramee... Read More
31 Julie 2025
July 31st, 2025
Eksodus 7:14-25Die 1ste plaag tref Egipte!Die Nyl en al die water daarom verander in bloed!Vir 7 dae is daar nie suiwer water om te drink nie en die Egiptenare moet putte grawe om water te kry.Verder ... Read More
30 Julie 2025
July 30th, 2025
Spreuke 15:1-33Hierdie hoofstuk gaan oor die wysheid om reg te praat en goed te luister.Salomo stel dit teenoor negatiewe en bose woorde en sê ons moet eerder wyse raad kry, ons moet luister na teregw... Read More
29 Julie 2025
July 29th, 2025
Efesiërs 4:1-16Ons is geroep en toegerus deur die Een wat regeer!Christus wat opgevaar het en oorwin het nadat Hy op aarde was weet wat ons nodig het op aarde om 'n impak te maak!Daarom gee Hy ons bed... Read More
28 Julie 2025
July 28th, 2025
Eksodus 6:27-7:13Die Here gee vir Moses sy broer Aaron om die spreekbuis te wees wat met Farao gaan praat om die Israeliete vry te laat.Die Farao het egter hardkoppig gebly soos die Here gesê het gaan... Read More
27 Julie 2025
July 26th, 2025
Spreuke 14:13-35“Wie sy medemens verag, sondig; maar wie medelye het met magteloses, is gelukkig.”Spreuke 14:21 AFR20Die Here praat met my oor Medelye, of empaties!Daar is 'n beloning van ge... Read More
26 Julie 2025
July 26th, 2025
Efesiërs 3:14-21Om die Here te ken en dan vol te word van Hom omdat ons Hom liefhet : is die motivering vir Paulus om deur swaarkry te gaan en die evangelie te verkondig!Op die ou einde gaan alles oor... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
