17 Augustus 2024
August 17th, 2024
Lukas 11:33-54Jesus die Lig van die lewe wil ons verlig deur Sy Heilige Gees!As Sy Lig dan in en DEUR ons skyn, skyn dit nie vir ons of op ons nie!Nee, Sy Lig in ons maak ons ligte wat JESUS moet verl...  Read More
16 Augustus 2024
August 15th, 2024
Psalm 40Die Here red ons!!Hy help!Hoor wat sê Dawid:“Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor.”‭‭PSALMS‬ ‭40‬:‭2‬ ‭AFR83‬‬ Die Here help ons ten spyte ...  Read More
15 Augustus 2024
August 15th, 2024
Psalm 39Dawid besef wat ek en jy MOET weet:Ek moet stil bly en die Here toelaat om vir my te baklei!My dae, probeerslae en redenasies lei tot niks, maar die Here is die Een wat alles laat sin maak.As ...  Read More
14 Augustus 2024
August 14th, 2024
Lukas 11:14-32Jesus dryf duiwels uit!Daar was nie in die Ou Testamentiese tye ñ manier om demonies besete mense te help nie, tot Christus ons kom wys het dat ons in die Naam van Jesus outoriteit het s...  Read More
13 Augustus 2024
August 13th, 2024
Psalm 38Dawid se berou voel hy aan sy lyf!Hy besef hy is nie perfek nie maar, kom in absolute gebrokenheid voor die Here oor sy sonde.Tog vra hy die Here om hom te spaar van sy vyande, sy kritiesie en...  Read More
11 Augustus 2024
August 10th, 2024
Lukas 11:1-13Die dissipels vra Jesus om hulle te leer bid! Hulle sien Hom getrou en gereeld bid.Dan verduidelik Hy deur die “Onse Vader”, wat om te bid maar Hy leer hulle ook HOE om te bid!Sonder opho...  Read More
10 Augustus 2024
August 9th, 2024
Psalm 36Alles begin en val by die vrees vir die Here!!As ons Hom nie eer en vrees nie dink ons dat ons onregverdighede reg is.Maar, as ons Hom soek sien ons die perspektief in wat ons doen en dink en ...  Read More
09 Augustus 2024
August 8th, 2024
Psalm 35Miskien het Dawid hierdie Psalm geskryf toe Saul hom agtervolg het en maklik kon doodmaak in die grot in En-Gedi.Dawid het ń kosbare gesindheid geopenbaar en nie vir Saul doodgemaak toe hy in ...  Read More
8 Augustus 2024
August 7th, 2024
Lukas 10:38-42Jesus kuier by Martha en Maria.Martha, in haar frustrasie omdat Maria by Jesus se voete sit en na Hom luister, mis die geleentheid om in Sy teenwoordigheid geestelike kos van haar Meeste...  Read More
07 Augustus 2024
August 7th, 2024
Woensdag 7 AugPsalm 34Dawid beleef hoe die Here hom beskerm teen koning Abimeleg (1 Sam 21).Vandag bemoedig dit ons om te onthou dat die Here ń laer trek om die wat vir Hom ontsag het. Hy red die regv...  Read More
06 Augustus 2024
August 6th, 2024
Dinsdag 6 AugPsalm 33Die God van die heelal het gekies om ons te kom red en toe deur Sy Gees in ons wedergebore harte te kom woon.Psalms 33:3, 6, 21-22 DB[3] Kom sing ’n lied met splinternuwe woorde! ...  Read More
05 Augustus 2024
August 5th, 2024
Lukas 10:25-37Die barmhartige Samaritaan kon help, want anders as die priester en leviet, het hy tyd gemaak vir die verwonde langs die pad.Hy het kapasiteit in sy hart gehad om die persoon jammer te k...  Read More
04 Augustus 2024
August 4th, 2024
Psalm 32Dawid het so goed verstaan hoe werk genade!Die Here vergewe ñ berouvolle hart!!Al het Dawid nie die bloed van Jesus gehad om hom op te beroep nie, het hy steeds verstaan dit gaan oor opregte b...  Read More
03 Augustus 2024
August 3rd, 2024
Psalm 31U is my God!!!!Hy red ons in nood.In tye van absolute “dood” is Sy genade daar.“Wees dus sterk en hou goeie moed, julle almal wat julle vertroue in die Here stel.”‭‭PSALMS‬ ‭31‬:‭25‬ ‭AFR83‬‬H...  Read More
02 Augustus 2024
August 2nd, 2024
Lukas 10:17-24Net soos die 72 getuies wat terug gekom het en vertel het van wonders en die mag wat hulle ervaar het, is ons ook opgewonde oor die outoriteit wat die Here ons gee.Maar, soos hierdie dis...  Read More
01 Augustus 2024
July 31st, 2024
Psalm 30Dawid skryf hierdie mooi Psalm wat gesing moes word as die Tempel ingewy sou word: onthou Salomo het dit dan saam met die volk gesing, want Dawid het nooit die inwyding van die Tempel beleef n...  Read More
31 Julie 2024
July 31st, 2024
Psalm 29Kom ons besing die grootheid van die Here saam met die hele skepping!!Kom ons loof soos die donderweer bulder en die waters sag kabbel!!Vir Dawid het die hele natuur die Here se Wonderbare kra...  Read More
30 Julie 2024
July 30th, 2024
Lukas 10:1-16Jesus stuur ñ reklame span uit.Sy strategie was om Sy dissipels twee twee uit te stuur na al die dorpe en plekke wat Hy nog graag sou wou besoek en by kom preek.So in hierdie antieke tyd ...  Read More
   NewerOlder