15 November 2024
November 14th, 2024
Lukas 21:1-19As Jesus in Sy week voor die kruisiging in die Tempel mense leer, hou Hy ook dop hoe en wat hulle gee.Na aanleiding van 'n arm weduwee se min maar dog baie gee, leer Hy die mense dat hoev... Read More
14 November 2024
November 13th, 2024
Psalm 100As kind was hierdie een van my gunsteling psalms:Juig, al wat leef, juig voor die HEER!Dien God met blydskap, gee Hom eer;kom nader voor sy aangesig,en prys Hom met 'n lofgedig!Die HEER is Go... Read More
13 November 2024
November 13th, 2024
Psalm 99Die Here ons God is heilig!!!Sy troon waar Gerubs (engele) om Hom is soos die ark in die Tempel dit uitbeeld, is 'n plek waar geen sonde mag wees nie.Daarom mag ons net daar in op grond van di... Read More
12 November 2024
November 12th, 2024
Lukas 20:41-47Jesus bevestig Sy Koningskap asook Sy Goddelikheid deur te sê Dawid het oor Hom gepraat!Hy is dus die Christus, Messias, die langverwagte Koning uit die geslagslyn van Dawid!Hy het dus r... Read More
11 Nov 2024
November 10th, 2024
Psalm 98“Juig voor die Here, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!”PSALMS 98:4 AFR53Dit is wat ons die mense moet vertel om te doen maar ook die skepping Hom laat prys!Sy Geregtigheid : Jes... Read More
10 November 2024
November 9th, 2024
Psalm 97Al die volke sal die Heerlikheid van die Here sien!Ons sien Sy Almag en grootsheid en kan nie anders as om Hom te loof nie!Die Here is bo ons verstand uit groot!Kyk net na die skepping en Sy k... Read More
09 November 2024
November 9th, 2024
Lukas 20:27-40Die Sadduseërs was 'n groep siniese skrifgeleerdes wat nie in die ewige lewe geglo het nie. Soos Paulus later oor sulke mense sou sê hulle is sonder hoop en "bejammeringswaardig".Jesus w... Read More
08 Nov 2024
November 7th, 2024
Psalm 96Ons werk is om die Here te besing!Die hele skepping loof Hom en daarom moet ons konstant 'n nuwe lied voor die Here sing!Ons wat nie meer onder Sy oordeel staan nie maar vry: ons het baie om d... Read More
07 November 2024
November 6th, 2024
Psalm 95Jy staan voor 'n keuse :Luister na die Here se stem, of verhard jou hart!As jy met 'n harde hart ongehoorsaam is aan die Here ervaar jy nie rus nie.aar net Sy oordeel.Daarenteen is die wat Hom... Read More
06 November 2024
November 6th, 2024
Lukas 20:20-26"Gee aan die keiser wat aan die keiser toekom en aan God wat Syne is!"Die Here maak hier vas dat ons identiteit nie in geld lê nie maar in die feit dat ons in Sy beeld geskape is en dus ... Read More
05 November 2024
November 4th, 2024
Psalm 94“Is Hy wat die ore gemaak het, doof?Is Hy wat die oë gevorm het, blind?”PSALMS 94:9 NLVOns moenie die Here in ons boksie sit nie!Hy pas nie by jou aan nie, jy moet by Sy grootsheid a... Read More
04 November 2024
November 4th, 2024
Psalm 93Die Here se mag is bo alles!Al druis die riviere en kom vloedwaters magtig, af die krag van water kan nie standhou teen die Almag van ons Here nie!Here, dankie dat U onveranderlik is en alles ... Read More
3 November 2024
November 3rd, 2024
Lukas 20:1-19In Jesus se laaste week voor Sy kruisiging het Hy in die Tempel mense geleer. Dit is daar waar die skrifgeleerdes Jesus se outoriteit bevraagteken het. Jesus redeneer dit egter logies met... Read More
02 November 2024
November 3rd, 2024
Psalm 92As jy nie na dink (bepeins) dat die Here groot is nie, is jy dom! v. 7Daarom moet ons dit 'n daaglikse roetine maak om oor die Here se getrouheid en goedheid na te dink en Hom dan te loof!Jy s... Read More
01 November 2024
October 31st, 2024
Psalm 91Ons as gemeente (Lewende Woord Centurion) is vandag onafhanklik!!!Netsoos die psalm sê: so is ons verlos en gehelp deur die Here!Die Here het ons onder Sy vlerke in Sy teenwoordigheid bewaar!H... Read More
31 Oktober 2024
October 30th, 2024
Lukas 19:45-48Na Jesus se Triomfantelike intog in Jerusalem in, het Hy die Tempel Sy basis van prediking gemaak vir die laaste week voor Sy kruisiging.Jesus jaag vir 'n 2de keer handelaars uit die Tem... Read More
30 Oktober 2024
October 29th, 2024
Psalm 90Moses besef dat die Here se getrouheid verder strek as ons eie lewe, dit gaan ook na die geslagte na ons!Ten spyte van moeilike tye en ons verganklike lewe weet Moses dat die Here red en help!... Read More
29 Oktober 2024
October 28th, 2024
Psalm 89Etan skryf heel moontlik die psalm in ballingskap in Babelonië!Hy onthou egter hoe getrou die Here aan Sy belofte was om wel Dawid sê geslag op die troon te hou tot in met die ballingskap!“Ek ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
