2 Maart 2025
March 1st, 2025
Genesis 14:1-17Abram trek op in oorlog teen 4 konings se weermagte wat sopas 5 konings verslaan en oorwin het.Hulle het juis Lot, die broerskind van Abram, ook gevange geneem uit die stad Sodom.Abram ... Read More
1 Maart 2025
February 28th, 2025
Psalm 125Soos wat die Israeliete opstap 3 keer 'n jaar na Jerusalem om fees te vier sing hulle ook die lied van die Here se getrouheid!“Jerusalem word omring deur berge; die Here omring sy volk van no... Read More
28 Februarie 2025
February 28th, 2025
1 Korintiërs 10:1-22As Paulus begin praat oor nagmaal dan wil hy hê ons moet verstaan dat dit 'n geestelike geskenk met goddelike implikasies is!Hy maak dit ook duidelik dat dit 'n baie beter alternat... Read More
27 Februarie 2025
February 27th, 2025
Genesis 13:1-18Abram trek uit Egipte na die Suidland. Lot het saam met hom en sy vrou getrek.Abram het by Bet-El vantevore 'n altaar gebou, hy trek toe weer soontoe en roep weer die Naam van die Here... Read More
26 Februarie 2025
February 26th, 2025
Psalm 124Israel besing gereeld saam hoe die Here hulle as volk gered het en soos 'n voël 'n vangstrik ontsnap so kom hulle telkemale los van mense wat die Here se mense wil oorweldig!Die beeld van Isr... Read More
25 Februarie 2025
February 25th, 2025
1 Korintiërs 9:1-27Paulus redeneer met die gemeente van Korinte dat hy hulle geestelik versorg het en aan hulle die evangelie verkondig het en daarom ook deur hulle, soos ander geestelike werkers, fin... Read More
24 Februarie 2025
February 25th, 2025
Genesis 11:10-32Die geslagte van Sem die Seun van Noag tot by Abram die Seun van Tera word weergegee.Hierdie is die lyn waaruit Jesus gebore sou word en daarom is dit vir ons belangrik.Tera, Abram en ... Read More
23 Februarie 2025
February 25th, 2025
Psalm 123Ons afhanklikheid van die Here en Sy beskerming van ons is soos slawe wat na hulle meester kyk en om hulp en voorsiening vra.Die Psalmdigter skryf in die Pelgrimslied oor genade want spot en ... Read More
22 Februarie 2025
February 22nd, 2025
1 Korintiërs 8:1-13Vleis geoffer vir 'n afgod behoort nie 'n probleem vir gelowiges te wees nie want daar is geen god behalwe die Here nie!Maar as iemand dit nie verstaan nie en struikeling oor jou vl... Read More
21 Februarie 2025
February 20th, 2025
Genesis 12:1-6“ Ek sal jou 'n groot nasie maak; Ek sal jou seën en jou naam groot maak, sodat jy 'n seën sal wees. Ek sal hulle seën wat jou seën, maar wie jou verwens, sal Ek vervloek. En deur jou sa... Read More
20 Februarie 2025
February 20th, 2025
Psalm 122Die Tempel het in Jerusalem gestaan en daarom was daar onder die hele Israel 'n besonderse liefde vir die stad!Dit bly 'n stad deur die Here uitgesonder!Ten spyte van die Tempel was Jesus ook... Read More
19 Februarie 2025
February 20th, 2025
1 Korintiërs 7:25-40Paulus wat ongetroud was, moedig mense aan om ongetroud te bly en so toegewyd aan God te leef. Hy bely ook egter dat dit nie sonde is om te trou nie en moedig die wat wil trou om ... Read More
18 Februarie 2025
February 17th, 2025
Genesis 11:10-32Die geslagte van Sem die Seun van Noag tot by Abram die Seun van Tera word weergegee.Hierdie is die lyn waaruit Jesus gebore sou word en daarom is dit vir ons belangrik.Tera, Abram en ... Read More
17 Februarie 2025
February 17th, 2025
Psalm 121Hierdie Pelgrims lied het die Israeliete gesing as hulle 3 keer 'n jaar opgetrek het na Jerusalem om die feeste te onderhou.Met paas, pinkster en loof huttefees moes alle mans na die Tempel k... Read More
16 Februarie 2025
February 15th, 2025
1 Korintiërs 7:10-24Gelowiges is nie veronderstel om te skei nie!Paulus moedig Christene aan om nie te skei nie al is jy met 'n ongelowige getroud.Die Here "roep" ons immers tot intimiteit en 'n voorb... Read More
15 Februarie 2025
February 14th, 2025
Genesis 11:1-9Die Toring van Babel was 'n plek waar die mense na die vloed met nuwe tegnologie (gebakte stene) in eenheid saam gewerk het met die verkeerde doel.Hulle wou hulself belangriker as God se... Read More
14 Februarie 2025
February 14th, 2025
Psalm 120Die Psalmdigter besef dat leuenaars nie tevrede is met wat hulle het nie en dus altyd jaloers is en twis veroorsaak met hulle afguns.As jy in die Waarheid wandel begeer jy vrede maar die wat ... Read More
13 Februarie 2025
February 14th, 2025
1 Korintiërs 7:1-9Die huwelik is die enigste spasie vir die intimiteit van die seksuele!Een man met een vrou wat se liggame dan aan mekaar behoort is die Vader se plan om vir ons te wys hoe kosbaar Sy... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
