30 Aug 2025
August 29th, 2025
Eksodus 15:1-21Die Here het die slawe bevry!!Met die vernietiging van Farao en die Egiptiese weermag is enige kans om Israel weer terug te dwing in slawerny in finaal verby!As die Rooisee nie oor die ... Read More
29 Aug 2025
August 29th, 2025
Spreuke 24:1-34Kies jou vriende met wysheid!So moet ons alles met wysheid aanpak:Of dit nou jou vyande is, of onskuldiges en die wat nagekom is, of dit jou outoriteit of selfs jou werk is, praat en ha... Read More
28 Aug 2025
August 28th, 2025
Johannes 2:1-12Jesus verander die water na wyn by 'n bruilof in Kana!Die interaksie tussen Jesus en Sy ma is so mooi: sy het geloof in Hom, Hy met Sy dissipels saam lyk of Hy nog nie gereed is nie, ma... Read More
27 Aug 2025
August 28th, 2025
Eksodus 14:1-31Moses lei die Israeliete uit Egipte tot aan die oewer van die Rooi see, maar Farao besef hy het hulle slawe laat gaan en daarom sit hy met sy weermag die Israeliete agterna.Die Egipten... Read More
26 Aug 2025
August 26th, 2025
Spreuke 23:1-35Wees tevrede met wat jy het!Wees vergenoeg!Jy hoef nie geld meer na te jaag as die Here nie!Moenie skelm wees en onregverdig om meer in die hande te kry nie!Betoon selfbeheersing in wat... Read More
25 Aug 2025
August 25th, 2025
Johannes 1:42-51Die roeping van Natanael is so mooi.Eers raak Filippus oortuig om 'n dissipel van Jesus te word, dan gaan vertel hy vir sy vriend Natanael hy het die Messias ontmoet!Natanael is skepti... Read More
24 Aug 2025
August 24th, 2025
Eksodus 13:1-22Met die instel van die Pasga fees en die ban van suurdeeg vir 'n week was dit alles simbolies en skadu vir ons wat uit slawerny van sonde bevry word en dan ons sonde (suurdeeg) los, eet... Read More
23 Aug 2025
August 23rd, 2025
Spreuke 22:17-29Outoriteit en mag is om te lei en die Here deur jou leierskap te verheerlik, nie om te misbruik en jou mag oor ander te laat heers nie.Kies jou vriende reg, want hulle gaan bepaal hoe ... Read More
22 Aug 2025
August 23rd, 2025
Johannes 1:28-42Johannes die doper bevestig die bediening en salwing van Jesus!Johannes het 'n Goddelike openbaring dat Jesus die Messias is en dat die Gees van die Here op hierdie Neef van hom bly!Da... Read More
21 Aug 2025
August 21st, 2025
Eksodus 12:21-51Hierdie Paasfees (oorslaan of verbygaan fees) vier die Israeliete omdat die doodsengel nie die besoek het wie die bloed van die Lam aan hul huis se deurkosyn gehad het nie.Ek en jy sal... Read More
20 Aug 2025
August 21st, 2025
Spreuke 22:1-16Jou reputasie en jou kredietwaardigheid is belangrik: pas jou naam op.Ons is almal gelyk voor die Here en daarom moet ons omgee vir die behoeftiges en hulle nie spot nie.Bly leer en wer... Read More
19 Aug 2025
August 19th, 2025
Johannes 1:19-28Johannes die Doper!Wie was hy?Selfs in sy tyd wou die geestelike leiers van daardie tyd by hom weet wie hy nou eintlik is.Is hy die Messias? (Christus: Gesalfde)Is hy Elia? (Onthou het... Read More
18 Aug 2025
August 19th, 2025
Eksodus 12:1-20Moses stel die Pasga fees in wat ons vandag nog vier as Paasfees want Jesus was die Pasga-Lam wat geslag is vir jou en my redding!Hierdie fees was die begin van die nuwe jaar vir die Is... Read More
17 Aug 2025
August 17th, 2025
Spreuke 21:1-31Die Here ken ons harte! Net Hy weet wat gaan regtig binne in ons aan en wat is ons motiewe.Elke ding wat ons doen as gelowiges is om ons dankbaarheid teenoor die Here te wys vir Sy verl... Read More
16 Aug 2025
August 16th, 2025
Johannes 1:1-18In die begin was Jesus, wat die Woord genoem word hier, betrokke by die skepping!Jesus is God en deel van Vader en Heilige Gees se plan om die wêreld te red en die lig van Waarheid beke... Read More
15 Aug 2025
August 16th, 2025
Eksodus 11:1-10Moses kondig die laaste van die 10 plae aan: die dood van die Eersgeborenes!Voordat hy Farao daarvan vertel sê Moses eers vir die volk wat slawe was om van hul meesters 'n geskenk van g... Read More
14 Aug 2025
August 14th, 2025
Spreuke 20:1-30Dronkenskap, luiheid en dubbele standaarde word herhaaldelik aangespreek in die hoofstuk.Die skrywer beklemtoon dat die Here die slegte eienskappe verag en straf.Daarom moet ons nie dra... Read More
13 Aug 2025
August 13th, 2025
Efesiërs 6:10-Hierdie geestelike stryd waarin ons as gelowiges is kan ons nie sonder die Here se Krag aanpak nie en daarom moet ons beklee wees met:Gordel van Waarheid,Borsplaat van geregtigheid,Skoen... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
