04 September 2024
September 4th, 2024
Lukas 13:22-30Jesus wys die belangrikheid van wedergeboorte en Å„ verhouding met God uit om in die Koninkryk van God te kan ingaan.Baie sal dink dat hulle godsdienstige bywoning van byeenkomste of vri...  Read More
03 September 2024
September 3rd, 2024
Psalm 52Doëg, die Edomiet het 85 ongewapende priesters doodgemaak (1 Sam 22:18-19).Dawid profeteer hier die veroordeling van die moorde en leuens wat Doëg verkondig het (v6-7) en Doëg se uiteinde...'G...  Read More
02 September 2024
September 1st, 2024
Psalm 51Die Here sal ons weer vergewe en herstel!So weet Dawid na sy verskriklike sonde!Ek en jy weet ook die Here is besig met ñ heiligmakings proses in ons en wil ons sondes van vandag vergewe!“Skep...  Read More
01 September 2024
August 31st, 2024
Lukas 13:10-21Die Here bevry ñ vrou van siekte wat haar 18 jaar lank krom getrek het!As die sinagoge leier dan kwaad is, omdat Jesus op die Sabbatdag genees het verduidelik die Here dat elkeen sy os o...  Read More
31 Augustus 2024
August 31st, 2024
Psalm 50Die Here soek ons dankbaarheid as offer!Nie bulle en bloed, of in ons geval: godsdienstige rituele nie!Hy soek ñ opregte hart by ons in ons aanbidding van Hom!Ons kan nie dink soos ñ ongeredde...  Read More
30 Augustus 2024
August 30th, 2024
Psalm 49Ou testamentiese gelowiges het na die doderyk, Sheol, neergedaal na die paradys gedeelte daarvan terwyl die ander deel was waar die hel nou is.Die psalm sê dat jou rykdom, jou geld, jou grond,...  Read More
29 Augustus 2024
August 29th, 2024
Lukas 13:1-9Jesus is op hoogte van die huidige plaaslike nuus!Hy besef ook dat mense bygelowig is oor die wat deur die Romeine gedood is en selfs die 18 wat met n ongeluk saam dood is.Die Jode van die...  Read More
28 Augustus 2024
August 28th, 2024
Psalm 48Met dankbaarheid sing die Koragiete oor die Stad van die Here wat huis is vir die Here se Tempel.Die krag en onaanvegbaarheid van die stad is indrukwekkend.Al word Jerusalem se naam nie hier g...  Read More
27 Augustus 2024
August 27th, 2024
Psalm 47“Hy kies vir ons ons erfgrond, die trots van Jakob, wat Hy lief het. •Sela”‭‭Psalms‬ ‭47‬:‭5‬ ‭AFR20‬‬Die Here sorg vir ons!Hy is in beheer!Hy het ons vantevore gehelp (die God van Jakob) dus ...  Read More
26 Augustus 2024
August 26th, 2024
Lukas 12:35-59Wees gereed ons Here, ons Eienaar en Baas, kom terug!Hy gaan rekenskap van elkeen van ons eis!Hy het ons as rentmeesters aangestel op aarde en Hy sal kom oordeel of ons goed bestuur het ...  Read More
25 Augustus 2024
August 25th, 2024
Psalm 46“Die Here van die leërskare is met ons; die God van Jakob is 'n rotsvesting vir ons. Sela.”‭‭PSALMS‬ ‭46‬:‭12‬&8 ‭AFR53‬‬Die perspektief wat ek en jy in moeilike tye moet hê is:God is Almagtig...  Read More
24 Augustus 2024
August 24th, 2024
Psalm 45“en as die Koning U skoonheid begeer — want Hy is U Heer — buig u dan voor Hom neer.”‭‭PSALMS‬ ‭45‬:‭12‬ ‭AFR53‬‬Die Koragiete skryf en sing die liefdeslied oor ñ koning en sy bruid, maar vir ...  Read More
23 Augustus 2024
August 23rd, 2024
Lukas 12:13-34V. 34“Jou  lewe (prioriteite) wys waar jou ‘rekening’ oopgemaak is!” As Jesus met ons praat oor geld dan sê Hy: Dit is nie so belangrik, dat julle daarop moet fokus nie of daaroor hoef t...  Read More
22 Augustus 2024
August 22nd, 2024
Psalm 44 Net die Here kan ons red!Hier sing die volk oor moeilike tye.Tye van verdrukking en erge verlies, tye wat Israel oorloë verloor en dit voel of die Here Sy rug op hulle gedraai het.Nogtans, si...  Read More
21 Augustus 2024
August 21st, 2024
Psalm 43Hoekom twyfel jy nog??God sal jou help!Hy sal jou red!!“Stuur U lig en U waarheid; laat dié my lei; laat dié my bring na U heilige berg en na U woninge,”‭‭PSALMS‬ ‭43‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬Sy Lig spree...  Read More
20 Augustus 2024
August 19th, 2024
Lukas 12:1-12Die Here leer ons hier om oop te lewe!Wees deursigtig in alles wat jy doen want alles sal ge-openbaar word, dit help nie om slegte geheime te probeer weg steek nie.Leef eerder reg en open...  Read More
19 Augustus 2024
August 19th, 2024
Psalm 42“Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!”‭‭PSALMS‬ ‭42‬:‭2‬ ‭AFR53‬‬Al tart mense my oor my omstandighede en sê: “Waar is God?”Sal ek steeds op Hom vertrou, Hom stee...  Read More
18 Augustus 2024
August 18th, 2024
Psalm 41“Dit weet ek: U het my lief…”Dawid besef dat ten spyte van siekte en slegte omstandighede, die Here steeds genadig is met die wat Hy liefhet.Al beplan hulle vyande nog slegter goed teen hulle,...  Read More
   NewerOlder