10 Oktober 2024
October 9th, 2024
Lukas 18:1-8Wanneer jy bid, hou aan bid!Soos 'n weduwee wat nie 'n regter wil los nie en aanhou, klop om haar saak aan te hoor so moet ek en jy aanhou om die Here te vra in gebed!Moenie moedeloos word... Read More
09 Oktober 2024
October 9th, 2024
Psalm 76Hierdie Asaf psalm beskryf die Here as "Ontsagwekkend"!Hy moet gevrees word!Weermagte met hulle beste wapentuig hou nie stand teen Hom nie en Hy beheer die natuur!Trotse en ryk regeerders moet... Read More
08 Oktober 2024
October 8th, 2024
Psalm 75Die Here is die Een wat ons ophef!Ons hoef ons nie hoogmoedig verhef bo ander mense nie!Moenie te veel van jouself dink nie! (Rom. 12:3)Om nederig op die Here te wag om ons op die regte tyd op... Read More
07 Oktober 2024
October 8th, 2024
Lukas 17:20-37Jesus praat oor Sy wederkoms!Hy sal eers ly en verwerp word deur die geslag waarin Hy geleef het.Daarna moet ons uitsien na Sy koms!Dit sal skielik wees en dit sal omkeerbaar wees!Soos L... Read More
06 Oktober 2024
October 6th, 2024
Psalm 74In die tyd wat die psalm geskryf word gaan dit sleg met Israel!Jerusalem is geplunderde en die tekens oral oor die land van aanbidding tot die Here is verwyder.Dalk was dit na die 1ste balling... Read More
05 Oktober 2024
October 4th, 2024
Psalm 73“Maar wat my betref, die nabyheid van God is vir my goed. Ek het my Heer, die Here, my skuilplek gemaak, sodat ek van al u werk kan vertel.”Psalms 73:28 AFR20Asaf besing die Here se ... Read More
04 Oktober 2024
October 3rd, 2024
Lukas 17:11-19Jesus genees 10 melaatses.Hulle vra om huip van Jesus van vêr af want hulle is onrein.Hy genees hulle nie dadelik nie, maar met Sy opdrag dat hulle hul self vir die priesters moet gaan w... Read More
03 Oktober 2024
October 2nd, 2024
Psalm 72Gister was die Fees van Trompette!Dit verwys na die oorwinning van die Here!Ons gemeente het 'n profetiese woord dat die Here vir ons "die mure sal herstel" in 52 dae (soos Jerusalem se mure h... Read More
02 Oktober 2024
October 2nd, 2024
Psalm 71Die Psalmdigter skryf uit 'n hoë ouderdom tot die Here 'n hulp psalm.Hy besef dis die Here wat by hom was van sy moederskoot af tot nou in sy ou jare, maar steeds steun hy op die Almagtige om ... Read More
01 Oktober 2024
October 1st, 2024
Lukas 17:1-10Jesus sê aan Sy dissipels en aan ons dat versoeking onvermydelik is.Ons moet egter nie die persoon wees wat ander versoek nie!Die dood sal beter wees as wat ons ander versoek!Nee, vergewe... Read More
30 September 2024
September 29th, 2024
Psalm 70Dawid het ook mense gehad wat sy ondergang gesoek het.Mense wat gesê het: "Aha! Ons het hom!"As daar mense is wat jou so wil skade aan doen: hoor dat Dawid sê die Here red ons en daarom moet o... Read More
29 September 2024
September 29th, 2024
Psalm 69Hierdie Messiaanse Psalm van Dawid, verduidelik hoe Jesus moes ly en Vader wel op die ou einde uitkoms gegee het.Net so sal die Here ons help teen vyande en beskuldigings, en ook teen slegte o... Read More
28 September 2024
September 28th, 2024
Lukas 16:19-31Met die vergelyking van Lasarus en die ryk man verduidelik Jesus ook vir ons iets van die "doderyk".In die doderyk was daar 2 afdelings waarna mense voor die opstanding van Jesus heen g... Read More
27 September 2024
September 26th, 2024
Psalm 68Dawid skryf hierdie gedig om die Grootheid van God te beskryf :Hy besing God as Oorwinnaar, as YHWH, as Vader, as Leier, as Skepper, as die God van Israel, as Almagtige, as die Here van die le... Read More
26 September 2024
September 25th, 2024
Psalm 67Mag al die nasies U prys o Here!!Here mag die Kerk van vandag U naam oor die hele aarde verheerlik en as hulle deur wat hulle doen vir ander volke U goedheid wys, mag volke U dan kom aanbid!“M... Read More
25 September 2024
September 24th, 2024
Lukas 16:13-18Nadat Jesus verduidelik het dat 'n mens nie God en Mammon gelyk kan dien nie, het die geldgierige Fariseërs vir Hom gelag.Jesus sê toe verder:Die ou testament het tot vervulling gekom en... Read More
24 September 2024
September 23rd, 2024
Psalm 66Die Psalmdigter moedig volke en nasies aan om ook die Here te dien wat ons dien ten spyte van moeilike tye wat oor jou pad kom.In die uitdagings van die lewe is die Here steeds daar om uitkoms... Read More
23 September 2024
September 22nd, 2024
Psalm 65Dawid sing oor hoe die hele natuur die Here se Almag besig!In Israel waar mense plant en oes en tussentyd die Here vertrou vir reën en groei, loof selfs die oeste en die landerye die Here saam... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
