3 Desember 2024
December 2nd, 2024
1 Johannes 2:8-17Ons moet nie hierdie wêreld meer liefhê as vir Christus nie!Ons leef in oorwinning saam met die Here oor die wêreld se begeerlikhede en daarom moet ons hierdie ou opdrag van liefde vi... Read More
2 Desember 2024
December 1st, 2024
Lukas 22:24-30Jesus leer Sy dissipels die leierskap waarmee Hy gelei het:Dit was dienend en nie oorheersend nie!Dit was sag en nederig en nie met outokratiese outoriteit nie.Om groot te wees in Sy Kon... Read More
1 Des 2024
December 1st, 2024
Lukas 22:24-30Jesus leer Sy dissipels die leierskap waarmee Hy gelei het:Dit was dienend en nie oorheersend nie!Dit was sag en nederig en nie met outokratiese outoriteit nie.Om groot te wees in Sy Kon... Read More
30 November 2024
November 29th, 2024
1 Johannes 2:1-7Jesus roep om ons reg te leef, maar as ons sonde doen help Hy ons deur voorspraak vir ons te maak by die Vader!Ons gehoorsaamheid aan Jesus se Woord bepaal of die liefde van die Here i... Read More
29 November 2024
November 29th, 2024
Psalm 109Dawid beskryf die lot van 'n bose man wat ander verdruk en nie die Here eer nie.Hy pleit egter om genade vir homself.Dawid het besef dat die Here red ons op grond van Sy goedheid en genade.He... Read More
28 November 2024
November 27th, 2024
Lukas 22:14-23Jesus stel die nagmaal in!Hy eet die Paasete saam met Sy dissipels en kom dan om die vryheidsete wat Moses ingestel het toe die volk Egipte verlaat het, te vervul deur die nagmaal: wat '... Read More
27 November 2024
November 27th, 2024
1 Johannes 1:1-10God is Lig!Daar is niks donker aan Hom nie!!Daarom glo ons die Woord dit is Jesus en leef ons in daardie Lig!Ons besef en bely ons sonde en duisternis!Daarom vergewe Hy ons!“As ons on... Read More
26 November 2024
November 25th, 2024
Psalm 108Dawid besing die Here se lof!Hy beskryf sy en die Here se verhouding met die nasies om Israel en die twee grootste stamme daarin.Vanuit ander dele in die Bybel blyk dit ook dat Dawid profetee... Read More
25 November 2024
November 25th, 2024
Psalm 107As ons swaarkry gee die Here vir ons uitkoms.Soos die mense in ballingskap geleer het.Die swaarkry van ballingskap was agv hulle sonde, maar daar het die Here hulle karakter gevorm deur neder... Read More
24 November 2024
November 23rd, 2024
Lukas 22:1-13Met die naderkom van die heel laaste Pasga (Jesus was op pad om dit te vervul) het 3 van Sy dissipels ter voorbereiding van die aand voor Sy kruisiging, gereed gemaak.Judas Iskariot het ... Read More
23 November 2024
November 23rd, 2024
Psalm 106Reg deur die geskiedenis van Israel verloop die selfde roetine waarvan die Psalmdigter hier praat:Die Here red Sy mense,Die volk raak afvallig en sondig,Die Here dissiplineer Sy volk,Hulle kr... Read More
22 November 2024
November 21st, 2024
Psalm 105“Soek die Here en sy krag, soek voortdurend sy teenwoordigheid op.”Psalms 105:4 AFR20Smag jy nog na die Here se teenwoordigheid?Begeer jy die krag van die Heilige Gees om in jou lew... Read More
21 November 2024
November 21st, 2024
Lukas 21:34-38Jesus het in daardie laaste week voor Sy kruisiging 'n wonderlike ritme van lering gee in die dag en bid in die aand gehandhaaf.Almal (Jerusalem was vol pelgrimsgangers vir die Pasga) he... Read More
20 November 2024
November 20th, 2024
Psalm 104Hierdie is een van daardie Psalms wat die Skepper loof oor Sy skepping!Die Psalmdigter prys die Here oor die hemele, die see en alles wat die Here geskep het.“Mag die majesteit van die Here v... Read More
19 November 2024
November 19th, 2024
Psalm 103Dawid begin deur sy eie siel opdrag te gee dat hy die Here moet loof en hy eindig die psalm dat die hele skepping Hom moet prys!Dit lyk asof Dawid nuwe testament genade verstaan as hy hier be... Read More
18 November 2024
November 17th, 2024
Lukas 21:20-33Jesus waarsku weer oor die val van Jerusalem.Dan praat Jesus van "die tyd van die nasies" wat Jerusalem deur ander (vreemde) nasies bewoon sal word.Ons is nou in daardie tyd.Daarna begin... Read More
17 November 2024
November 16th, 2024
Psalm 102“Here, luister na my gebed! Hoor my smeking om hulp!”PSALMS 102:2 Soos die Psalmdigter moet ek en jy op die Here vertrou al gaan dit moeilik met ons!Hy IS met ons!Hy SAL jou beskerm e... Read More
16 November 2024
November 15th, 2024
Psalm 101Dawid beskryf die waardes van n leier:Lof aan die HereDankbaarheidToewyding aan GodIntegriteitGoedheidWaarheidRein gedagtesOpbouende woordeNederigheidGasvryheidLeierskapBestuur'n Koning (wat ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
