26 Januarie 2025
January 25th, 2025
1 Korintiërs 3:1-9“Ons is medewerkers van God; julle is God se saailand, God se bouwerk.”1 Korinthiërs 3:9 AFR20Ons het die voorreg om te kan bou en saai, nat lei en versorg aan die Here se ... Read More
25 Januarie 2025
January 24th, 2025
Genesis 5:1-32Die afstammelinge van Adam tot by Noag word hier weer gegee.Hulle het almal om en by 900 jaar oud geword voor die vloed.Dalk omdat dit nog nie gereën het op aarde nie (eers met die vloed... Read More
24 Januarie 2025
January 23rd, 2025
Psalm 119 :121-128Ons optrede word bepaal volgens wat die skrif sê.Die Bybel leer ons hoe om te leef.As ons dit volg en so waardevols soos goud ag, sal ons die beloftes van die Here ervaar!Here dankie... Read More
23 Januarie 2025
January 22nd, 2025
Genesis 4:1-26Soos met Adam en Eva het hulle kinders Kain en Abel 'n gemaklike gesels verhouding met die Here gehad.Abel offer van sy eersgebore vee en die Here aanvaar dit tevrede, maar die offer van... Read More
22 Januarie 2025
January 22nd, 2025
Genesis 4:1-26Soos met Adam en Eva het hulle kinders Kain en Abel 'n gemaklike gesels verhouding met die Here gehad.Abel offer van sy eersgebore vee en die Here aanvaar dit tevrede, maar die offer van... Read More
21 Januarie 2025
January 20th, 2025
Psalm 119 :113-120Ons het die Here se Woord lief en ons het ontsag daarvoor!Daarenteen is die goddeloses die wat nie by die Here se beginsels hou nie omdat hulle dit nie glo nie.Hulle lewens is dan mo... Read More
20 Januarie 2025
January 20th, 2025
1 Korintiërs 1:18-31Die Opstanding van Jesus is kragtig en is die wysheid van God!Dit is Sy bonatuurlik kragtige plan wat so slim was om sonde en dood te oorwin, maar die wêreld verstaan dit nie.Daaro... Read More
19 Januarie 2025
January 18th, 2025
Genesis 3:1-24Die heel 1ste leuen wat vertel word op aarde is Satan in die vorm van 'n slang wat Eva versoek.Die boom van kennis van goed en kwaad wat in die middel van die tuin van Eden was en die bo... Read More
18 Januarie 2025
January 18th, 2025
Psalm 119:105-112“U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.”Psalms 119:105 AFR20Sy Woord rig ons lewens pad!Ons kan baie planne hê maar as ons by die Bybel se beginsels bly ... Read More
17 Januarie 2025
January 18th, 2025
1 Korintiërs 1:10-17Die probleem van verdeeldheid in die gemeente van Korinte het ontstaan omdat mense prediker aangahang het en hulle volgelinge geword het.Nou verduidelik Paulus dat hulle eintlik Je... Read More
16 Januarie 2025
January 18th, 2025
Genesis 2:1-25Die Here rus op die 7de dag na Sy skepping.Maar eers skep Hy die kroon van Sy skepping : die mens!Hy skep hom met outoriteit om te heers oor die aarde en al die diere, Hy skep die mens m... Read More
15 Januarie 2025
January 14th, 2025
Psalm 119 : 97-104Ons het die Here se Woord en bepalings lief maar haat elke bedrieglike pad!As ons Sy Woord liewer het as sonde en die wêreld se manier van doen dan sal ons vooruit gaan sê die Psalmd... Read More
14 Januarie 2025
January 14th, 2025
1 Korintiërs 1:1-11Paulus skryf aan die gemeente in Korinte 'n brief en in vers 11 sien ons die rede vir die brief: verdeeldheid in die gemeente.Maar eers groet hy die gemeente deur te sê dat hy vir h... Read More
13 Januarie 2025
January 13th, 2025
Genesis 1:26-31Die Here skep op die 6de dag die mens in Sy gelykenis.Die Here skep die mens met outoriteit, om te heers.Hy skep ook die mens met grense: so mag hy, mens, net eet van Sade en vrugte van... Read More
12 Januarie 2025
January 11th, 2025
Psalm 119 :89-96Die Woord van die Here sal vir altyd bly staan.As die wêreld herskep word en ons vir ewig saam met die Here bly in verheerlikte liggame, gaan ons steeds die Bybel lees.Dis tydloos en v... Read More
11 Januarie 2025
January 10th, 2025
Psalm 119:81-88Om na die Here se Woord te smag, om te verlang daarna om dit te onderhou maak ons mense met hoop.Al staan jy by die werk, skool of familie in verhouding situasies waar dit voel of jy te... Read More
09 Januarie 2025
January 8th, 2025
Lukas 24:36-53Jesus verskyn aan Sy dissipels na Sy opstanding en groet hulle met: "Vrede!"Hy stel hulle gerus deur saam met hulle te eet en so vir hulle, en ons, te wys dat Sy liggaam uit die dood opg... Read More
08 Januarie 2025
January 8th, 2025
Psalm 119:57-80Here U woord is kosbaarder as goud en silwer!U woord leer ons en ons oordink dit selfs in die nag!As ons deur moeilike tye gaan is U woord die troos woorde wat ons bemoedig.“Ek het my p... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
