12 Februarie 2025
February 11th, 2025
Genesis 10:1-32Die nageslag van Noag word opgeteken en so het die hele wêreld se nasies se begin deur Sem, Gam en Jafet.Ons sien hoe hulle nageslag oor die aarde versprei en die hele wêreld bewoon.Uit...  Read More
11 Februarie 2025
February 11th, 2025
Psalm 119 :169-176As ons voor die Here pleit en Hom aanroep en vra, hou ons Sy beloftes uit Sy Woord in gedagte sodat ons skriftuurlik vra en nie uit lyn uit bid met Sy wil nie.Dan moet ons steeds bid...  Read More
10 Februarie 2025
February 10th, 2025
1 Korintiërs 6:12-20As jy honger is en 'n behoefte aan kos het,  is dit 'n gewone menslike drang, maar die seksuele drang is anders. Dit is nie net bloot fisies nie maar eintlik het die seksuele 'n ge...  Read More
9 Februarie 2025
February 8th, 2025
Genesis 9:18-29Sem, Gam en Jafet was Noag se 3 seuns en dus die stamvaders van alle mense.Gam het Noag ontbloot toe sy pa dronk was en kaal in sy tent gelê het.Sem en Jafet het egter nie die spot gedr...  Read More
8 Februarie 2025
February 7th, 2025
Psalm 119:161-168Daar is groot vrede vir die wat die Here se Woord getrou gehoorsaam!Al ly jy onder mense met gesag moet jy hulle nie vrees nie maar ontsag hê vir die Here se Woord wat jou op jou lewe...  Read More
7 Februarie 2025
February 7th, 2025
1 Korintiërs 6:1-11Gelowiges behoort mekaar nie in 'n regsgeding aan te vat nie.Paulus verduidelik aan die Korintiërs dat hulle nie hulle regsake deur wêreldse regters kan laat beslis nie, nee die out...  Read More
6 Februarie 2025
February 6th, 2025
Genesis 9:1-17Die Here sluit 'n verbond met Noag en gee die reënboog as teken dat Hy nie weer die aarde sal verdelg met 'n vloed nie.Hy verander ook die dieet van mense en laat hulle toe om nou vleis ...  Read More
5 Februarie 2025
February 4th, 2025
Psalm 119:153-160Die volgende perikoop in die psalm oor die Here se Woord gaan oor SIEN.In Hebreeus begin die woord vir sien met 'n r רSo die Psalmdigter pleit by die Here om te SIEN dat ons Sy Woord ...  Read More
4 Februarie 2025
February 3rd, 2025
1 Korintiërs 5:1-13Paulus maak 'n onderskeid tussen sondaars wat nog nie tot bekering gekom het nie en mense in die kerk wat hardkoppig aanhou sonde doen en ander met hulle sonde beïnvloed en benadeel...  Read More
3 Februarie 2025
February 2nd, 2025
Genesis 8:1-22Noag begin die proses na 'n 150 dae se reën, om die ark oop te maak en te kyk of dit veilig en droog is.Dit vat hom 'n geruime tyd om seker te wees dat daar droë grond is en dan bevry hy...  Read More
2 Februarie 2025
February 1st, 2025
Psalm 119:145-152Roep die Here aan!Roep Hom aan om Sy woord te verstaan en te ondersoek!As Hom daagliks aanroep sal ons elke dag leiding kry uit Sy Woord.“Maar U, Here, is naby, en al u gebooie is bet...  Read More
1 Februarie 2025
February 1st, 2025
1 Korintiërs 4:1-21Paulus adresseer die minag waarmee party van die Korinte gemeente hom mee bejeën.Hy probeer nie sy saak van prestasies en aansien verdedig nie, inteendeel erken hy dat hy swak, sond...  Read More
31 Januarie 2025
February 1st, 2025
Genesis 7:1-24Die Here berei Noag en sy gesin voor vir die vloed.Die Ark vat diere en 8 mense wat oorbly op aarde: GenadeDie Here self sluit die ark se deur en dit begin vir die 1ste keer in die geski...  Read More
30 Januarie 2025
January 29th, 2025
Psalm 119 :137-144Tsidkenu- regverdig of om reg met die Here te wees, is 'n belangrike konsep vir ons!Dit is die toestand waarin Adam was voor die sondeval!Dit is waarvoor ons gemaak is en eintlik sma...  Read More
29 Januarie 2025
January 28th, 2025
1 Korintiërs 3:10-23As iemand van Jesus praat en ander leer, bou hy aan die "kerk" (die persoon) se lewe op die fondament wat Christus is.Daar is verskillende kwaliteit toevoegings tot mense se insig ...  Read More
28 Januarie 2025
January 27th, 2025
Genesis 6:1-22Noag is 'n tipe van Christus!Noag (sy naam beteken rus, onthou Jesus is ons Rus:  Heb. 4) maak 'n ARK.Die ark is 'n versoenings meganisme om redding te bewerkstellig en mense by God uit ...  Read More
27 Januarie 2025
January 27th, 2025
Psalm 119 : 129-136Heiligmaking gebeur as gevolg van Sy Woord.Hy sorteer die duistere goed in jou lewe uit deur die Woord wat dit verlig.“As u woorde oopgaan, gee dit lig; dit gee insig aan onkundiges...  Read More
26 Januarie 2025
January 25th, 2025
1 Korintiërs 3:1-9“Ons is medewerkers van God; julle is God se saailand, God se bouwerk.”‭‭1 Korinthiërs‬ ‭3‬:‭9‬ ‭AFR20‬‬Ons het die voorreg om te kan bou en saai, nat lei en versorg aan die Here se ...  Read More
   NewerOlder