20 Maart 2025
March 19th, 2025
Genesis 19:1-38Sodom en Gemorra word vernietig deur die Here, maar die engele gaan eers om Lot en sy gesin te red.Juis dan word die Sodomiete se broosheid duidelik as hulle die engele wil seksuele mis... Read More
19 Maart 2025
March 19th, 2025
Psalm 131Dawid skryf 'n lied wat pelgrimsgangers oor en oor sing!Die lied gaan oor die nederigheid van 'n kind!As Pelgrims gesing het dat julle nie hoogmoedig en verwaand moet wees nie maar die kalme ... Read More
18 Maart 2025
March 19th, 2025
1 Korintiërs 13:1-13Liefde!Dit is so deel van wie God is!As ons Hom dien kan ons nie anders as om Sy liefde deur ons te laat vloei nie!Selfs as ons iemand nie ken nie of vir ons vyande moet lief wees,... Read More
17 Maart 2025
March 17th, 2025
Genesis 18:1-33Die Here kom eet by Abraham!Abraham en Sara sit vir Hom en 2 engele net die beste voor.Die Here ('n voor verskynsel van Jesus) beloof dat Sara 'n kind sal hê in 'n jaar se tyd.Met hul v... Read More
16 Maart 2025
March 15th, 2025
Psalm 130Gesed!Is die Hebreeuse woord wat hier vertaal word "troue liefde" in v. 7.Dit word BAIE in die Ou Testament gebruik om die Here te beskryf!In hierdie smeekbede bely die volk (en ons) hulle so... Read More
15 Maart 2025
March 15th, 2025
1 Korintiërs 12:12-31Paulus vergelyk die kerk met 'n liggaam!Soos 'n liggaam verskillende ledemate het so het ons as kerk ook mense, individue, met verskillende funksies.Party is meer sigbaar as ander... Read More
14 Maart 2025
March 15th, 2025
Genesis 17:1-27Die Here sny 'n verbond met Abraham deur die besnydenis in te stel en so al die geslagte na Abraham deel van die verbond te maak.Met die verbond word Abram nou Abraham!Die Here beloof h... Read More
13 Maart 2025
March 15th, 2025
Psalm 129Vervolging is deel van die geskiedenis van Israel.In hierdie Pelgrimslied erken hulle swaarkry en aanvalle maar hulle besef dat daar 'n swaar oordeel is op die wat hulle te na kom.Net so is d... Read More
12 Maart 2025
March 15th, 2025
1 Korintiërs 12:1-11Die Heilige Gees word aan die kerk as 'n geskenk gegee om inwonend in elkeen van ons as gelowiges ons kragtig te kom toerus.Hierdie geskenk, die Heilige Gees, werk verskillend deur... Read More
11 Maart 2025
March 11th, 2025
Genesis 16:1-15Abram en Sarai maak hulle eie planne om 'n nageslag te kry deur Hagar, die slavin, te gebruik om 'n seun vir Abram te gee.Vandag nog gee die Here vir ons beloftes, maar met verloop van ... Read More
10 Maart 2025
March 11th, 2025
Psalm 128: 1-6ń Kosbare Pelgrimslied wat die seën van die Here besing wat rus op die gesin en veral die man in die huis wat ontsag vir die Here het en sy gesin lei in gehoorsaamheid teenoor die wil va... Read More
9 Maart 2025
March 11th, 2025
1 Korintiers 11:17-33Paulus beoordeel en gee riglyne vir die verkeerde gedrag van die gemeente in Korinte wanneer hulle nagmaal gebruik.Ons is in ń tydperk van gereed maak vir Paasfees wanneer ons Jes... Read More
8 Maart 2025
March 7th, 2025
Genesis 15:1-21Die Here sluit 'n bloed-verbond met Abram. In die verbond is ingesluit die belofte van 'n erfgenaam (Isak) en vanuit daardie erfgenaam sal Abram se nageslag ontelbaar wees.Ons is vanuit... Read More
7 Maart 2025
March 7th, 2025
Psalm 127:1-5Ons kinders is ń seën en erfdeel van die Here. Ons as ouers en veral vaders in hulle lewe vervul ń primêre rol in hulle lewens deur hulle te bevestig in hulle identiteit, menswees en vera... Read More
6 Maart 2025
March 6th, 2025
1 Korinthiërs 11:1-16'Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.'1 Kor 11:1Ons moet streef daarna om hierdie gesindheid en standaard altyd te volg.Paulus gee vir ons duidelike riglyne... Read More
5 Maart 2025
March 5th, 2025
Genesis 14:18-24Abram gee 'n tiende van dit wat hy buit uit sy oorwinning aan Melgisedek (koning van geregtigheid) die koning van Jerusalem toe die stad nog Salem (vrede) genoem was, nadat Hy vir Abra... Read More
4 Maart 2025
March 4th, 2025
Psalm 126Hierdie Pelgrimslied is geskryf nadat die Judeers terug gekom het uit ballingskap.Nou sing hulle oor hoe die Here hulle vreugde weer herstel het.Instede van arrogante en verwaande lag van tro... Read More
3 Maart 2025
March 4th, 2025
1 Korintiërs 10:23-33“Of julle dan eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God.”1 Korinthiërs 10:31 AFR20Moenie vir ander 'n struikelblok wees met jou vryheid nie!Ja jy ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
