25 April 2025
April 25th, 2025
Genesis 28Jakob word deur sy pa en ma weggestuur na sy oom Laban toe om daar vir hom 'n vrou te vat.Esau neem 'n derde vrou, die dogter van Ismael.Jakob ontmoet toe die Here by Betel.Daar sien hy in '... Read More
24 April 2025
April 25th, 2025
Psalm 143Dawid vra vir die Here se leiding in sy lewenspad!Die Heilige Gees lei my en jou elke dag.Hy help ons ook in ons situasies van angs.Here“Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel e... Read More
23 April 2025
April 22nd, 2025
2 Korintiërs 4:1-15“Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig v... Read More
22 April 2025
April 22nd, 2025
Genesis 27Jakob met dis hulp van sy ma bedrieg Isak om 'n seën te ontvang van die pa.Isak seën vir Jakob terwyl hy dink dit is Esau en so sê hy dat jou broer jou sal dien.Esau is eers hartseer en toe ... Read More
21 April 2025
April 21st, 2025
Psalm 142Dawid het die waarde van gebed geken!Wanneer hy in nood verkeer het, het hy die Here aangeroep!“Ek stort voor Hom my klag uit; voor Hom maak ek my nood bekend.”Psalms 142:3 AFR20Her... Read More
20 April 2025
April 20th, 2025
2 Korintiërs 3:1-18Paulus sê hier dat hy homself nie hoef te regverdig by die Korintiërs deur 'n brief wat verduidelik wie en wat hy is nie!Nee sê hy: die gemeente IS sy getuigskrif!Hy het immers die ... Read More
19 April 2025
April 20th, 2025
Genesis 26Isak maak net soos sy pa 2 keer gedoen het.In 'n vreemde land noem hy sy mooi vrou, sy suster!Abimeleg die koning vang hom uit, maar in stede van straf vir sy leuen, beskerm hy die paartjie ... Read More
18 April 2025
April 20th, 2025
Psalm 141Hierdie Psalm beskryf ook die kruisiging lank voor dit gebeur het.Vandag is Goeie Vrydag!Ons vier Jesus se kruisiging vandag!“Mag my gebed standhoudend voor U wees soos reukwerk, die ophef va... Read More
17 April 2025
April 19th, 2025
2 Korintiërs 2:1- 17Paulus sê aan die Korintiërs dat hy nie die hele tyd met hulle wil kwaai wees nie.Nee in stede van bedroef en kwaad wil hy opgewek en positief wees as hy met die gemeente kuier.Dit... Read More
16 April 2025
April 15th, 2025
Genesis 25:19-34Ons leer van Jakob en Esau se geboorte!Eers was Rebekka onvrugbaar en nadat Isak vir haar gebid het, gee sy 20 jaar na hulle troue geboorte aan die tweeling.Esau was harig en Jakob was... Read More
15 April 2025
April 15th, 2025
psalm 140Die Here sal jou bewaar teen mense wat jou wil te na kom en jou ondergang wil bewerkstellig.“Ek het vir die Here gesê: “U is my God; Here, luister na my smeekgebed.”Psalms 140:7 AFR20... Read More
14 April 2025
April 15th, 2025
2 Korintiërs 1:12-24Paulus beskryf homself as 'n medewerker van die Korintiërs se vreugde!Met die aanhef van sy brief sê hy dat hy Oppad is om te kom kuier, maar daar is verseker spanning tussen Paulu... Read More
13 April 2025
April 12th, 2025
Genesis 25:1-18Abraham het ongeag van Isak en Ismael nog 6 seuns by Ketura gehad.Uit hulle het die Medianiete, die Assuriete, die mense van Skeba (Afrika) en nog ander stamme gekom.Ismael het in Arabi... Read More
12 April 2025
April 11th, 2025
Psalm 139Die Here ken jou deur en deur!Die Here is Alomteenwoordig en dus altyd by jou!Die Here het jou wonderbaarlik geskep!Jy is een van Sy wonderwerke!Daarom sal die Here jou beskerm ook van mense ... Read More
11 April 2025
April 10th, 2025
2 Korintiërs 1:1-11Paulus skryf nog 'n brief aan Korinte waarin hy verder gaan praat oor tweespalt in die kerk, maar hy begin eers die brief met bemoediging:Hy bemoedig die gemeente wat ly en swaarkry... Read More
10 April 2025
April 9th, 2025
Genesis 24:29-67Die bo-natuurlike ontmoeting met Abraham se familie en Rebekka kon net deur die Heilige Gees beplan word.Rebekka willig in en vertrek saam met Abraham se slaaf na Isak.As sy Isak vir d... Read More
09 April 2025
April 9th, 2025
Psalm 138Die Here het 'n plan met jou lewe!En Hy sal dit vervul!Daarom prys ons Sy Naam voor almal!Al eer ons Hom voor konings en hooggeplaastes moet ons nederig bly want dit is wat Hy wil hê!“Die dag... Read More
8 April 2025
April 8th, 2025
1 Korintiërs 16:13-23Paulus sluit die brief af deur die gemeente aan te moedig om vas te staan in die geloof en: “Laat alles wat julle doen, in liefde geskied.”1 Korinthiërs 16:14 AFR20Hy be... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
