1 Junie 2025
June 2nd, 2025
2 Korintiërs 12:14-21Paulus het so begeerte om by sy "kinders" in Korinte te gaan kuier!Hy verseker hulle weer dat nie hy of Titus vir hulle 'n finansiële oorlas sal wees nie, maar dat hulle net besor...  Read More
30 Mei 2025
May 30th, 2025
Spreuke 4:1-13n Pa se raad en insette is so kosbaar!Vandag verlang ek na my pa!Kry vir jou ook 'n geestelike pa wat vir jou kan bly inspraak gee omdat hy jou liefhet.Here dankie vir 'n pa en ma se lie...  Read More
29 Mei 2025
May 30th, 2025
2 Korintiërs 12:1-13Paulus was a in die hemel in opgeruk en het 'n Troonkamer ervaring met die Here gehad!Tog het hy een of ander "doring" in sy vlees gehad wat Hom gepla het.Hy was nederig al kon hy ...  Read More
28 Mei 2025
May 28th, 2025
Genesis 39Josef werk vir Potifar.As 'n jong man werk hy hard en hy word aangestel bo al.al in Potifar se huis.Omdat hy jonk en mooi was het Potifar se vrou Josef aanhoudend genooi na haar bed, maar hy...  Read More
27 Mei 2025
May 28th, 2025
Spreuke 3:1-35“Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie reguit maak.”‭‭Spreuke‬ ‭3‬:‭6‬ ‭AFR20‬‬Wysheid en insig word verder aanbeveel as 'n lewenswyse om te soek.As ons harte op wyse besluite gerig...  Read More
26 Mei 2025
May 26th, 2025
2 Korintiërs 11:16-33Instede van kwalifikasies en suksesse spog Paulus vêr eerder oor die pyn en lyding wat hy moes deurmaak om die evangelie te kon verkondig!“As daar dan gespog moet word, sal ek oor...  Read More
25 Mei 2025
May 24th, 2025
Genesis 38Die storie van Juda en Tamar is 'n hartseer verhaal wat met genade op genade eindig.Nadat Tamar met Juda se eerste twee slegte seuns getrou het en albei gesterf het moes sy eintlik met sy 3d...  Read More
24 Mei 2025
May 24th, 2025
Spreuke 2:1-22Rig jou hart, luister aandagtig, span jou in, soek na insig en wysheid.Wysheid behoort jou denke te bepaal en sal jou dan weghou van slegte mense.Loop die goeie pad nie die van ongeregti...  Read More
23 Mei 2025
May 23rd, 2025
2 Korintiërs 11:1-15Paulus verduidelik dat hy lief is vir die groep mense by wie hy gebly het vir 'n jaar en 'n half en hulle van die Here vertel het.Hy beskryf dit as om hulle soos 'n bruid met Chris...  Read More
22 Mei 2025
May 23rd, 2025
Genesis 37Josef droom hoe sy broers en sy ouers voor hom kniel.Toe hy dit met hulle deel het hulle kwaad geword vir Josef op wie hulle al reeds jaloers was.Hy was van die 12 Jakob se geliefde seun.Daa...  Read More
21 Mei 2025
May 21st, 2025
Spreuke 1:20-33Wysheid nooi ons om "haar" te volg. In Hebreeus is wysheid 'n vroulike woord al is dit 'n aspek van die Here se karakter wat hier uitgelig word en gekontrasteer word met dwase besluite....  Read More
20 Mei 2025
May 20th, 2025
2 Korintiërs 10:1-18Paulus Beantwoord 'n paar skinderstories en sarkastiese opmerkings oor homself met sy reguit manier.Hy sê baie duidelik dat sy stryd nie teen mense is nie maar teen bose argumente ...  Read More
19 Mei 2025
May 19th, 2025
Genesis 36Esau gaan woon in Edom wat vandag Jordanië genoem word.Die rooierige klip-woestynland soos Petra (die ou stad gekap uit rooi klip) beskryf ook Edom en Esau se naam: RooierigEsau ten spyte va...  Read More
18 Mei 2025
May 19th, 2025
Spreuke 1:1-19Wysheid!Salomo skryf dat ons almal wysheid nodig het om te leef en kennis en insig reg te gebruik, daarom moet ons wysheid soek.Sonder wysheid word ons vasgevang deur ander se slinkse pl...  Read More
17 Mei 2025
May 16th, 2025
2 Korintiërs 9:1-15Paulus moedig ons aan om vrygewig te wees want dit lei tot me se wat Jesus Christus vereer!“So word julle in elke opsig verryk, om in alles vrygewig te wees, en dit loop deur ons be...  Read More
16 Mei 2025
May 16th, 2025
Genesis 35Jakob trek met sy hele gesin na Betel waar die Here aan hom verskyn het vantevore.Die Here belowe aan hom:Die land Kanaän, wat toe nog aan baie ander volke behoort het en“Verder het God vir ...  Read More
15 Mei 2025
May 16th, 2025
Psalm 150“Alles wat asem het, moet die Here loof! Halleluja!”‭‭Psalms‬ ‭150‬:‭6‬ ‭Met elke instrument loof Hom.Hy is die Skepper en die hele skepping prys Sy naam.Sluit by die uitspansel aan met lof!H...  Read More
14 Mei 2025
May 16th, 2025
2 Korintiërs 8:16-24n Getroue vriend!Somtyds het jy 'n persoon nodig om jou by te staan met wat jy nie kan doen nie.Titus was so 'n eerbare vriend vir Paulus.Omdat Paulus vra vir geld by die Korintiër...  Read More
   NewerOlder