2 Jan 2025
January 1st, 2026
Job 33:1-33Elihu gaan voort om met Job te praat en basies as middelaar te probeer optree. Elihu verdedig die Here deur vir Job te verduidelik dat die Here genadig is. Hy nooi Job uit om met hom te pra...  Read More
1 Jan 2026
December 31st, 2025
Baie Voorspoedige Nuwejaar!Johannes 19:28-30Jesus roep uit 'Ek het dors' om nog ń profetiese Psalm in vervulling te bring ( Ps 69:22).Met dit het Hy die finale detail van die volle vloek betaal wat vi...  Read More
31 Des 2025
December 30th, 2025
Rut 4:1-6Boas ontmoet die naaste losser aan Naomi om te hoor of hy die grond van Elimeleg wou koop.(Sy naam word nie genoem nie om hom verleentheid te spaar).Eers stem die man in, maar besluit onmidde...  Read More
30 Des 2025
December 30th, 2025
Job 32:1-22Elihu was ń jongman wat uit respek gewag het totdat almal klaar gepraat het.  Hy was egter ontsteld omdat Job homself geregverdig het en hy respekteer sy ouer vriende maar redeneer dat wysh...  Read More
29 Des 2025
December 30th, 2025
Johannes 19:17-27Pilatus benoem Jesus as die 'Koning van die Jode' deur ń kennisgewing wat hy bokant Jesus se kop gehang het terwyl Hy aan die kruis gehang het.ń Profetiese vervulling van Ps 22:19 kom...  Read More
28 Des 2025
December 27th, 2025
Rut 3:8-18Rut lê by Boas se voete na die aand se fees.Sy kruip stilletjies in en hy kom dit eers in die middel van die nag agter.Deur by sy voete in te kruip wys sy dat sy haar aan hom onderwerp en da...  Read More
27 Des 2025
December 27th, 2025
Rut 3:8-18Rut lê by Boas se voete na die aand se fees.Sy kruip stilletjies in en hy kom dit eers in die middel van die nag agter.Deur by sy voete in te kruip wys sy dat sy haar aan hom onderwerp en da...  Read More
26 Des 2025
December 26th, 2025
Job 31:13-40Job probeer 'n laaste keer sy eie onskuld en ook sy regstaan met die Here verduidelik!Hy was iemand wat gehelp het, armes kos, klere en verblyf gegee het; sy werkers goed versorg het; nie ...  Read More
25 Des 2025
December 26th, 2025
Johannes 19:1-16Pilatus laat Jesus gesel.Die soldate het hom bespot en 'n doringkroon op Sy kop gedruk. Pilatus het egter verklaar dat hy geen skuld in Jesus vind nie. Hy het sy hande in onskuld voor ...  Read More
24 Des 2025
December 23rd, 2025
Job 31:1-13Tydens trauma en rou in ons lewe deursoek ons ook ons harte soos Job.Job 31:6'...laat God my dan weeg op 'n onvervalste skaal, sodat Hy van my onberispelike optrede kan kennis neem.'Dawid h...  Read More
23 Des 2025
December 22nd, 2025
Johannes18:28-40Jesus verskyn voor Pilatus, die Romeinse Goewerneur). Uit sy ondersoek probeer hy Jesus vrylaat, want dit blyk dat hy oortuig was Jesus was onskuldig aan die Joodse beskuldigings. Jesu...  Read More
22 Des 2025
December 21st, 2025
Rut 3:1-5Naomi besef dat Rut nog lank het om te lewe en dat sou Naomi sterwe, sou Rut op haar veiligste in ń vreemde land wees as sy getroud was.Naomi besef dat aangesien Boas ń familie lid is van haa...  Read More
21 Des 2025
December 20th, 2025
Job 30:1-31Jongmense verag Job in die toestand waarin hy is en dit moes ń geweldige vernedering vir hom gewees het. In die tye toe hy gesond was het hulle na hom geluister en sy raad gevolg.Nogtans ki...  Read More
20 Des 2025
December 20th, 2025
Johannes18:25-27Petrus verloën Jesus vir 'n tweede en derde keer. Die haan kraai en die profetiese woord wat Jesus vir Petrus mee gewaarsku het, kom in vervulling (Joh 13:36-38).Here, U ken ons swakhe...  Read More
19 Des 2025
December 18th, 2025
Rut 2:13-23Rut neem so oorvloedige hoeveelheid graan huistoe dat Naomi besef dat iets op die oesvelde moes gebeur het.Toe sy verneem Boas is die grondeienaar en dat hy oorvloedig gunstig is teenoor Ru...  Read More
18 Des 2025
December 17th, 2025
Job 29:1-25Job beskryf hier een van sy grootste verliese... sy verhouding met die Here. Omdat hy nie die volle waarheid van die agtergrond van sy omstandighede ken nie, beleef hy die verlies en trauma...  Read More
17 Des 2025
December 16th, 2025
Johannes 18:19-24Jesus moes volgens wet eers skuldig bevind word voordat hulle iets aan Hom kon doen (19). Die Fariseers het valse getuienisse afgelê om Hom skuldig te probeer bewys. Hy is twee keer g...  Read More
16 Des 2025
December 15th, 2025
Rut 2:4-12Nog een van Rut se karaktertrekke is haar respek en beskeidenheid deurdat sy eers vra of sy are mag optel. Saam met dit was sy baie hardwerkend. Haar karakter en lojaliteit teenoor haar skoo...  Read More
   NewerOlder