19 Junie 2025
June 18th, 2025
Genesis 47:27-31Jakob leef nog 17 jaar in Egipte tot in met 147 jarige ouderdom.Hy laat egter vir Josef belowe om sy oorskot na sy dood na Israel te neem waar sy ouers en grootouers begrawe was.Jakob ...  Read More
18 Junie 2025
June 18th, 2025
Spreuke 9:1-12Wysheid nooi jou om deel van haar te soek eerder as dwaasheid!Wysheid lei tot 'n lang lewe en 'n begeerte om nog te leer!“Die begin van wysheid is ontsag vir die Here, en kennis van die ...  Read More
17 Junie 2025
June 17th, 2025
Kolossense 1:1-12Paulus en Timoteus skryf aan die gemeente in Kolosse en sê dat hulle vir hulle bid.Paulus is ook opgewonde oor hulle pastor, Epafras, wat lief is vir hulle en onder hulle werk.Hy moed...  Read More
16 Junie 2025
June 16th, 2025
Genesis 47:1-26Jakob op 130 jarige ouderdom ontmoet vir Farao.Farao stel toe Josef se familie aan om na sy vee ook om te sien.Met die hongersnood het almal hulle vee aan Farao verkoop.Die volgende jaa...  Read More
15 Junie 2025
June 16th, 2025
Spreuke 8:22-36Wysheid was van die begin af daar!Voor enige iets geskape was, was daar Wysheid!Daarom is dit deel van wie God is en moet ek en jy dit begeer en soek.“Ja, wie my vind, het die lewe gevi...  Read More
14 Junie 2025
June 13th, 2025
Genesis 46Die Here bevestig aan Jakob dat hy moet trek Egipte toe.Hy trek dan met sy familie van 70 na die Gosen streek.Josef reël dat hulle aan daardie kant van die Nyl woon en hulle vee laat wei.Her...  Read More
13 Junie 2025
June 13th, 2025
Spreuke 8:1-21Wysheid is die kosbaarste eienskap om te soek!Dis meer waardevol as korale, goud en Silwer.As ons dit najaag sal wysheid sorg dat dit goed gaan met ons!Here dankie dat ons in die verpers...  Read More
12 Junie 2025
June 12th, 2025
Genesis 45Josef maak hom aan sy broers bekend!!Hy huil baie.Hy verseker hulle egter dat hulle verkoop van hom die Here se plan was.Hy stuur hulle terug met menigte geskenke sodat hulle vir Jakob kan g...  Read More
11 Junie 2025
June 12th, 2025
Spreuke 7:1-27Hier beskryf Salomo die sonde van owerspel op 'n baie grafiese manier.Hy beskryf hoe 'n jong man deur 'n wellustige vrou verlei word en aan die einde lei dit tot ellende en dood.Buite-eg...  Read More
10 Junie 2025
June 10th, 2025
Genesis 44Josef stuur sy broers terug met graan, die silwer waarmee hulle kom betaal het en hy laat sy eie beker plant in Benjamin se sak.Toe sy broers terug gaan na Kanaän laat hy hulle vang.Met hull...  Read More
9 Junie 2025
June 10th, 2025
Spreuke 6:16-35Daar is 7 goed wat die Here haat!Jy kan dit vermy deur na raad en vermaning te luister:“Want 'n gebod is 'n lamp, en onderrig is 'n lig. Die pad na die lewe is teregwysing deur vermanin...  Read More
8 Junie 2025
June 8th, 2025
Genesis 43Juda staan borg vir Benjamin want Jakob se familie se kos is op en hulle moet terug Egipte toe.Hulle vat toe Benjamin saam en word deur Josef in sy huis ontvang.Hy is emosioneel toe hy Benja...  Read More
7 Junie 2025
June 7th, 2025
Spreuke 6:1-15Moenie borgstaan vir iemand nie!En as jy het, kom daaruit!Kyk na die voorbeeld van die miere: hulle is nie lui nie, nee hulle werk hard en sorg so vir mekaar en is daarom in moeilike tye...  Read More
6 Junie 2025
June 7th, 2025
Spreuke 5:1-23Vreemde vroue in die vorm vanbuite-egtelike verhoudings, prostitusie en selfs pornografie word in die stuk aangespreek.Die gevare van losbandigheid is die dood!Terwyl die skrywer ons aan...  Read More
5 Junie 2025
June 5th, 2025
Spreuke 5:1-23Vreemde vroue in die vorm vanbuite-egtelike verhoudings, prostitusie en selfs pornografie word in die stuk aangespreek.Die gevare van losbandigheid is die dood!Terwyl die skrywer ons aan...  Read More
4 Junie 2025
June 4th, 2025
2 Korintiërs 13:1-13“Ten slotte, broers, wees altyd bly, streef na vervolmaking, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede – en die God van liefde en vrede sal met julle wees.”‭‭2 Korinthiërs‬...  Read More
3 Junie 2025
June 4th, 2025
Genesis 41Josef lê die Droom van Farao uit waarin die 7 vet koeie en vet are deur die maer koeie en maer are opgeëet word.Die Here se uitleg vir die drome is dat Egipte 7 hongersnood jare gaan beleef,...  Read More
2 Junie 2025
June 2nd, 2025
Spreuke 4:14-27“Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig – dit verhelder geleidelik tot die volle dag.”‭‭Spreuke‬ ‭4‬:‭18‬ ‭AFR20‬‬Daar teenoor staan die pad van die goddeloses of onregver...  Read More
   NewerOlder