25 Julie 2025
July 25th, 2025
Eksodus 6:13-26Die geslagsregister van die families van Rueben, Simeon en Levi alleen word weergegee hier.Net die 3 oudste seuns van Jakob se seuns word hier verduidelik sodat dit kan wys waar Moses e...  Read More
24 Julie 2025
July 25th, 2025
Spreuke 14:1-12Salomo skryf oor die verskil wat 'n wyse vrou maak in haar huishouding.Haar hele huis (gesin) baat daarby.So ook by waarheid, eerbied, respek en betroubaarheid dit help almal om jou ook...  Read More
23 Julie 2025
July 23rd, 2025
Efesiërs 3:1-13Paulus is deur die Here geroep om aan die heiden nasies die evangelie te gaan verkondig!Al die ander apostels het meestal net aan die Jode die lering van Jesus se evangelie gespreek, ma...  Read More
22 Julie 2025
July 23rd, 2025
Eksodus 6:1-12Die Here openbaar Homself as YHWH aan Moses!Aan Abraham, Isak en Jakob was die Here bekend as "El".El Shaddai (God Almagtig) meestal maar ook El Jireh en El Roi en vele ander vorme van E...  Read More
21 Julie 2025
July 21st, 2025
Spreuke13:13-25Eerbied vir die Here (13), insig en wysheid (14,15, 20) bring die guns van die Here op jou lewe.Hierdie karaktertrekke wat ontwikkel bring jou op plekke waar jy 'n erfenis vir jou kinde...  Read More
20 Julie 2025
July 20th, 2025
Efesiërs 2:11-22Jesus het alle vyandskap en skeidsmure tussen ons en God kom afbreek. Ons is nou saamgevoeg met Christus in een liggaam: Die Liggaam van Christus. Ons is versoen met ons Vader en kan m...  Read More
19 Julie 2025
July 20th, 2025
Saterdag 19 JulieEksodus 5:1-24Farao verhard sy hart teen die Here en Moses. Hy plaas ook erger druk op die Israelitiese slawe deur boumateriaal weg te vat maar dieselfde produksie te vereis. As gevol...  Read More
18 Julie 2025
July 20th, 2025
Spreuke 13:7-12Ons is soms baie teleurgesteld in die uitkoms van ons verwagtinge. Mismoedigheid oorval ons baie gou wanneer dit waarop ons gehoop het nie vervul word nie. Iets wat ons egter weer hoop ...  Read More
17 Julie 2025
July 17th, 2025
Efesiërs 2:1-10Niks wat ons ooit self doen sal ons aanneemlik maak vir die Here nie. Maar Jesus het gekom en deur Hom het God die Vader ons aangeneem vanuit Sy ryk genade en barmhartigheid, en in heme...  Read More
16 Julie 2025
July 16th, 2025
Eksodus 4:18-31Moses en sy gesin vertrek na Egipte om Israel, wat die Here se 'eersgebore seun' is, te verlos (v22). Reeds hier het die Here Farao gewaarsku dat hy nie moet wyer om Israel te laat gaan...  Read More
15 Julie 2025
July 16th, 2025
Spreuke 13:1-6Vers 2, 3 en 5 vermaan ons om te let op ons woorde en om selfbeheersing toe te pas wanneer ons praat. Verkeerde woorde op verkeerde tye en leuens kan jou ondergang beteken.Here, waarheid...  Read More
14 Julie 2025
July 14th, 2025
Efesiërs 1:16-23Een van die kragtigste gebede wat Paulus bid vir die gemeente van Efese kom in vanoggend se stukkie voor.Ek bid dit oor elkeen wat vanoggend saamgelees het:Vader ek bid dat U vandag vi...  Read More
13 Julie 2025
July 13th, 2025
Eksodus 4:1-17Die Here gebruik die gewone staf van Moses om bonatuurlike tekens en wonders te bewerkstellig (v4,5). Moses het hierdie selfde staf regdeur hulle swerwe in die woestyn gebruik om wonders...  Read More
12 Julie 2025
July 13th, 2025
Spreuke 12:23-28Die Here moedig ons aan in Spreuke om met vlytige hande te werk. Hardwerkendheid is 'n kosbare besitting (24, 27). Wanneer jy uitdagings teëkom en bekommernis jou neerslagtig maak, soe...  Read More
11 Julie 2025
July 10th, 2025
Efesiërs 1:1-15In Christus is daar vir almal wat in Jesus glo en aan God behoort, 'n voorafbepaalde plan van redding. Hierdie redding is moontlik gemaak vir ons deur die bloed van Jesus. Sy bloed rein...  Read More
10 Julie 2025
July 10th, 2025
Eksodus 3:1-22Tydens 'n fisiese manifestasie van die Here se teenwoordigheid in die brandende braambos, ontvang Moses sy roeping van die Here, om die leier te wees wat die  Israeliete uit slawerny sal...  Read More
9 Julie 2025
July 10th, 2025
Spreuke 12:15-22Woorde is kragtig om lewe te spreek maar ook dood. Dit kan afbreek deur skinderpraatjies, maar ook die waarheid in 'n getuienis openbaar.' Afstootlik vir die Here is vals lippe, maar h...  Read More
8 Julie 2025
July 8th, 2025
Kolossense 4:7-18In hierdie finale groetwense van die brief aan die Kolossense stuur Paulus afsonderlik boodskappe aan verskeie persone.Hy versterk sy verhouding met die gemeente in die algemeen en he...  Read More
   NewerOlder