25 Nov 2026

Numeri 34:1-29

Die Here gee Kanaan aan die Israeliete.
Hy gee Moses opdrag om dit op te deel en n span onder leiding van Joshua te kies wat die grense moes vasmaak.
Elke stam het n verteenwoordiger gehad om hulle grense vas te stel.

Here dankie vir grense dankie dat daar ook in terme van geestelike sake goeie grense vir ons in die Bybel gestel word.
U is ons Leier.