2 Feb 2026

Habakuk 1:1-11

Habakuk die profeet vra die Here oor die korrupsie in die land en dat howe nie meer regapraak lewer nie!
Hy vra die Here hoekom Hy niks doen aan die boosheid in Juda nie.

Hierdie boek is net voor die ballingskap geskryf, daarom antwoord die Here dat Hy al klaar werk aan die oordeel teen Jerusalem: die Galdeers of Babiloniërs word opgerig.
Dit moes Habakuk en baie ander laat skrik het, want hierdie magtige nasie was ook wreed!

Here U manier om dinge uit te sorteer verstaan ons nie altyd nie.
U is die Regverdige Regter.