4 Jan 2026

Johannes 19:31-37

Sagaria 12:10, Ex 12:46 en Psalm 34:21 kom in vervulling.
Geen been van die paaslam mag gebreek word nie.
Jesus is dood voordat hulle Sy bene gebreek het en die soldate het Sy sy deurboor met ń spies.

Omdat U Waarheid is, bewys elke profetiese Woord vir ons hoe U deur die eeue kom bevestig wat U gaan doen, sien ons hoe U dit doen en kan ons daaraan vashou as U ewige Waarheid wat ons vry maak.

U is ons Waarheid
U is ons Paaslam

Archive